Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cellar1947

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir Cellar1947
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryke L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Perfekte einde aan ons vakansie!

Dit was absoluut onverbeterlik. Alles was perfek! Die (hot tub) is 'n spesiale verrassing .

Fanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Uitstekend.

Fantastiese atmosfeer.

Sonnette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette B

Stil, rustig, vreedsaam.

Ongelooflike verblyf!

Gretha J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha J

Hier kan jy in enige seisoen heerlik ontspan.

Dit was vir seker 'n verskriklike mooi wooneenheid met 'n asemrowende uitsig. Baie goed toegerus! Die oopte en rustigheid van die plaas is alles wat ons graag wou hê.

Dries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C

Kraakvars skoon en netjies.

Super lekker plek - kraakvars skoon en netjies. Die restaurant op die perseel was 'n lekker bonus en beslis die kuier werd. Ek wil beslis weer kom en gaan dan langer bly - die lekker kry kort so paar dae.

Egbert D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Egbert D

Wonderlikste wegbreek in 'n voortreflike en pragtige woonplek.

Maklik een van die mooiste verblyfplekke waarin ons al was; argitektonies en inkleding eksie-perfeksie in velerlei opsigte met 'n onvergeetlike uitsig op die berge (ook uit jou bed). Vriendelike en behulpsame diens (dankie aan wie ook al die plonspoel se verhitting kom aansit, en ons vuurmaak gespaar het!). Beveel ten sterkste die restaurant aan (Ragazzi, binne stapafstand).

Armand B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B

Alles is perfek.

Great plek en diens!

Ashley F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F

What an amazing place, we loved everything about the place.

Thank you Braam for being an incredible host.

Desmond W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Fantastic house, all you need is there. A really special place to stay and great views of the mountains.

Springbok running around close to the house, it has it own wine cellar stocked with wine, a great hot tub which was already heated when we arrived, inside fireplace is a plus on the cooler evenings. We would love to come back again with plenty of wine estates in the area to visit and other places of interest close by.

Cindy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R

Luxurious and tasteful.

Cellar1947 is a very unique experience, from the underground cellar to the heated splash pool and friendly alpacas. I'll always recommend Cellar1947 to anyone that needs to feel spoilt and special. Excellent location just outside the main "dorp" with beautiful mountain views.

Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Wow!

What a gem. By far the most impressive self-catering destination ever.

Joe-nimique C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-nimique C

Cellar 1947 was 'n unieke verblyf wat al ons verwagtinge oortref het.

Dis 'n pragtige eenheid waar 'n gesin saam wonderlike herrinneringe kan maak. Alles is mooi skoon en die diens is uitstekend. Een aand is te min, mens moet meer tyd hier spandeer, só lekker is dit. Wonderlike plek met baie om te bied. Wens ons kon meer as een aand hier oorslaap. Ons sal definitief weer by Cellar 1947 gaan bly.

Elri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elri S

Pragtige plek, kos vir die siel en baie netjies.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huis se ontwerp en elke detail is fyn deurdink. Die restaurant op die perseel is ook 'n ongelooflike ervaring.

Dewet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet B

Wonderlike kuier.

Pragtige moderne plek met historiese verlede. Baie mooi gedoen, luuks en met sy eie swembad. Hoogs aanbeveel.

Eunice J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice J

Luuks. Gesellig. Pragtige natuur.

Ons het baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing met al die "bells and whistles". Lugreëling sal net nog 'n groot lekkerte wees. Personeel moet 'n bietjie opgeskerp word. Skottelgoed was nog in skottelgoedmasjien. Dit is eers later ontdek nadat ons vir nog wynglase en koffiebekers gevra het. Dit is geen kritiek. Wil net graag hê dit moet 100% wees in so 'n mooi besonderse plek.

Anastacia P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastacia P

It was absolutely fantastic.

When we arrived there we were welcomed by Braam and his beautiful little girl. The history surrounding the place is just amazing. The underground cellar was the highlight of our stay. Absolutely beautiful. The view is majestic and the animals just adds more character to the whole experience. Loved the Llamas.

Yongama Q - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yongama Q

Awesome.

A gem of all categories of accommodation. Tranquility and great surroundings. Sure we will be back with the greater family.

Dries V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Skitterende verblyf.

Baie netjiese en luukse verblyf in 'n prentjiemooi omgewing. Ons gaan beslis weer hier kom bly en beveel dit hoog aan.

Marie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Argitektuur inspirerend. Sielerus. Puik.

Die gesegde "daar is geen plaasvervanger vir entoesiasme nie", word hier bewaarheid. Eienaars en personeel leef dit uit. 'n Onveergeetlike onthougeleentheid. Ware rus vir liggaam en siel.

Owen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen K

Amazing.

Ek moet eerlikwaar sê dit was die mees fantastiese verblyf ooit! Die huis self is absoluut stunning en die gasvryheid van Braam en Riaan was amazing. Overall 'n 12 uit 10. Sal beslis weer gaan.

Fanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Stilte, styl en gemak.

Pragtige en unieke eenheid. Die ruimte is wonderlik. Die dekor is pragtig, uitstekende kwaliteit en funksioneel. Dit is baie toeganklik vir enige voertuig en baie naby aan die dorp. Dit was net 'n vreugde om hier te kon ontspan.

Cc B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cc B

Selfsorg-luuksheid.

Kelder 1947 is 'n unieke verblyfeenheid wat moderne luuksheid saam met die outydse kelder inkorpereer. Ek kan nie aan beter verblyf in Robertson dink nie!

Douw S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Pragtig, modern, uniek!

Pragtige verblyf met 'n baie lekker Jacuzzi en privaat, klein wynkelder wat dit baie uniek maak. Die huis se batterye het baie gehelp tydens beurtkrag. 'n Groter yskas sal net waardeer word.

Kim J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kim J

Lovely cosy accommodation.

It's lovely. It's a little pricey considering the small things. Like no rooibos tea or water in the fridge and the pillows on the kid's bed are a bit broken up inside. Besides that it's a real treat, the kids loved it and the pool was amazing. It was hot, we loved that.

Uriel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uriel G

Asemrowend.

Cellar1947 het alle verwagtinge oortref, Braam se attention to detail en die klein touches wat hulle doen vir jou verblyf is net fantasties! Ons sal beslis terug wees en ek beveel dit vir almal aan! Volgende keer bly ons langer!

Shanaaz H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz H

Freakin amazeballs, need to go again.

It was an absolutely beautiful place, super clean. Braam, you are an amazing person. It's even more beautiful than the pics, perfect place to unwind and forget about your troubles. Wishing Braam prosperity in his business and life.

Hayley M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

A absolutely wonderful stay! We will definitley be back again!

The venue was beautiful, felt remote and had the most wonderful views. We couldn't recommend it more.

Suzelle R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle R

Fantasties.

Die mooiste lekkerste verblyf. Jacuzzi was al aan toe ons arriveer. Mooiste huis!

Etienne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J

Heerlike, luukse wegbreek!

Die Cellar1947 is op 'n plaas geleë net buite Robertson. Die blyplek is modern en luuks afgewerk. 'n Mens kan heerlik op die stoep kuier en skuifdeure wat oopmaak verbind die sitkamer/kombuis met buite. Die Jacuzzi is 'n treffer! Die gasheer is maklik en vinnig bereikbaar. Ons het die naweek baie geniet en sal weer na hierdie plek toe kom!

Bonita R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita R

Relaxing stay with every need catered for.

Cellar1947 is so special, Braam is a great host and his passion for the place shines through in all the details. Beautiful views, peaceful, the hot tub and of course Fred, made for a great stay. Will be back for sure to see the Lizzy's in bloom.

Jody A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody A

The place is so beautiful and well fitted you want to cancel all your plans and just stay there instead.

We had some plans for the days we were there but we cancelled them to make more time to spend at Cellar1947. Everything is created and styled for romance, from the low lighting and massive bath, to the jacuzzi and indoor fireplace. It's modern and rustic, and the cellar is a great bonus. No XBox as advertised, but when you're with your partner on a romantic getaway, that's probably a good thing. Braam is also a super welcoming host and offered a tour of all the facilities and was available whenever we needed.

Motsipa S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motsipa S

Stunning.

Heaven on earth, wow.

Lieschke V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschke V

Fantasties.

Kom beslis weer!

Lesley-ann C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C

Amazing location.

Loved the peace and quiet. Amazing for a romantic getaway or to spend with friends.

Dalene K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K

Ontspanning in skoonheid.

Pragtige gerestoureerde wynkelder omskep in 'n tweeslaapkamerhuis omring deur berge, blomme en groen gras. Dis toegerus met als wat jy nodig het. Silwerskoon en modern. Die swembad is baie welkom in die warm gedeelte van die Kaap. Braam was 'n uitstekende gasheer en het ons selfs gewys hoe lyk die pragtige blomme waarmee hulle boer. Dis die perfekte wegbreekplek.

Leopold V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leopold V

Gesin van 2 ouers, 2 kinders en 'n oupa. Wegbreek.

Lekker gekuier dankie. Jammer dat die wind te veel gewaai het vir 'n braai.

Desire O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Asemrowende plekkie van goud

Ontvangs was puik, dankie Braam! Soveel geskiedenis wat met trots met ons gedeel is. Plek bied soveel en nog baie meer! Elke rand & sent die moeite werd! Kannie wag om weer te kom nie! Dankie Braam, Fred, Springbokkies en die Bloukransvoël-familie!

Masoodh H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masoodh H

Absolutely amazing.

We had the pleasure of staying at the Cellar1947 for two days and found the place to be absolutely worth every cent. The views are to die for and breath-taking. We felt rejuvenated and ready to take on the world. Will definitely recommend this gem to all our friends and will definitely be back soon.

Abri E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abri E

Ongelooflike ervaring waar ou en nuwe wêreld mekaar ontmoet!

Die herbou van die kelder tot prima akkommodasie is met soveel styl gedoen.

Yvonne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M

Baie rustige omgewing.

Pragtig ingerig met detail vir gerief. Ons het vreeslik lekker ontspan in die swembad/Jacuzzi, die aande om die vuur was die hoogte punt. Gasheer Braam is baie behulpsaam en vriendelik asook die buurplaas. Enigste negatief van Cellar 1947, dit benodig 'n groter yskas asb. Daar is 'n groot verskeidenheid van wynplase en restaurante in die omgewing om te verken. Robertson en omgewing bied werklik baie.

Chantelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Amazing naweek!

Wat 'n super spesiale plek! Hoogs aan te beveel!

Esmé J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J

Luukse lafenis.

Die foto's spreek vanself dat Cellar1947 'n pragtige plek is, maar dis die fyner besonderhede wat dit 'n absolute juweel maak. Braam het ons hartlik ontvang; die springbokkies en Alpaca was 'n wonderlike verrassing en die vars blomme in elke vertrek het die kroon gespan op 'n onvergeetlike naweek.

Cher T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cher T

Beautiful place. Everything you need with the surroundings as an added bonus. Fred the Alpaca was also a good 2nd host.

Can’t wait to have the opportunity to return again. I highly recommend this gem to anyone. Braam is a brilliant host.

Anastatia D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia D

Had a awesome weekend!!

The accommodation was something unique and was absolutely beautiful. From having wood for a braai to bath robes and towels, worth every cent! The place was clean and the host Braam was fantastic. Would definitely recommend going, wished we could have stayed longer!

Marinda R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Baie mooi uitsig, Cellar is ryk aan geskiedenis. Vol verrassings!

Braam het ons vriendelik ontvang en die geskiedenis van Cellar 1947 met ons gedeel. Pragtige uitsig op die berge. Cellar beskik oor alles wat jy benodig. Die hele huis is pragtig toegerus en gemeubileer met nuut en oud. Vol verrassings. Sal beslis weer gaan kuier!

Altus S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus S

Ongelooflik - die nuwe standaard.

Ek weet regtig nie hoe ek ooit aan enige, en ek bedoel énige ander selfsorgverblyfsopsies gewoond sal kan raak nie. Die gasheer se passie vir die projek wat hy in detail met oorgawe met jou deel is prysenswaardig. Die foto's spreek vanself maar sjoe, die ondergrondse kelder is 'n totale aanwins! Ek verwys mense links en regs na Cellar1947 en sal keer op keer teruggaan. Dit is totale waarde vir geld vir 'n plek wat 4 huisves. Ek wil net weet hoekom het die ontwikkelaars nie nog 6 of 7 sulke eenhede gebou nie? Maar tog sou dit ook wegvat van die uniekheid van hierdie smarag van 'n wegbreek. Wow!

Daniel W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Beautiful and cozy.

The Cellar has a well thought out and beautiful design. The story of how it was built just adds to it's charm. We were warmly welcomed with the indoor fireplace already burning and the jacuzzi turned on. The below ground cellar is very cool.

Daneele C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneele C

Ongelooflike naweek in die mooiste vallei met so baie nostalgie en geskiedenis. Wat 'n ervaring!

Braam is 'n ongelooflike gasheer, wat ons so tuis laat voel het. Die huis Cellar 1947 is 'n ongelooflike mooi en gerieflike plek met sy wyn kelder en wyn wat beskikbaar is vir die gaste teen 'n minimale bedrag. Die braaigeriewe asook die swembad alles 5-ster. Die springbokkies en bloukraanvoëls rondom die huis rond die pragtige prentjie af. Maar die binnekant van die huis is 'n wonderlike belewenis met vars blomme in elke vertrek tot die badkamers. Dan is daar natuurlik ook die TV wat verskeie kanale bied. Braam julle het julle werklikwaar oortref met 'n stukkie geskiedenis en 'n rus-vir-die-siel-omgewing geskep! Wel gedaan, 'n uitsonderlike plekkie sowaar!

Landseer C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landseer C

'n Wegbreek in 'n unieke setting met rustigheid om jou.

Die ligging is ver genoeg uit die dorp, maar naby genoeg vir gerief. Braam en Riaan is vriendelik, behulpsaam en maak die arriveer professioneel. Die eiendom is goed ontwerp, met fyn detail rondom die karakter van die "ou" gebou. Die fasiliteite is voldoende, vir 'n lekker winterverblyf. In opsomming is dit 'n goeie wegbreek van die stad, kinders kan bal speel, swem, fietsry en net baljaar of as 'n couple kan jy net ontspan, boeklees, wyn drink en in die verwarmde swembad sit en ontspan.

Ruzaan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzaan S

Absolutely amazing house with such great history!

We stayed at Cellar 1947 with friends for 2 nights. The property is beautiful with rich history. Amazing views and so much to do with the kids in the area! I can highly recommend this venue!

Jeme P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeme P

Droomhuis!

Luuks, netjies en stylvol. Ongelooflike sonsondergang met die perfekste slaapkamer vir wakkerword!

Tarynne C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarynne C

Everything you need to get away.

Beautiful set up, great getaway to escape reality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat jy nodig het om weg te kom.

Pragtige opset, lekker wegbreek weg van die realiteit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodehoogte Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e41cd6393bde03994e473b2ef84df2b7d875aed5b455c43aa12ab40e31447894fc69de3e1261ddb544efe1123250c1088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794343819716 19.907023321753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang