Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cellar1947

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryke L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfekte einde aan ons vakansie! Dit was absoluut onverbeterlik. Alles was perfek! Die (hot tub) is 'n spesiale verrassing .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Fantastiese atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stil, rustig, vreedsaam. Ongelooflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Hier kan jy in enige seisoen heerlik ontspan. Dit was vir seker 'n verskriklike mooi wooneenheid met 'n asemrowende uitsig. Baie goed toegerus! Die oopte en rustigheid van die plaas is alles wat ons graag wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Kraakvars skoon en netjies. Super lekker plek - kraakvars skoon en netjies. Die restaurant op die perseel was 'n lekker bonus en beslis die kuier werd. Ek wil beslis weer kom en gaan dan langer bly - die lekker kry kort so paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Egbert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Wonderlikste wegbreek in 'n voortreflike en pragtige woonplek. Maklik een van die mooiste verblyfplekke waarin ons al was; argitektonies en inkleding eksie-perfeksie in velerlei opsigte met 'n onvergeetlike uitsig op die berge (ook uit jou bed). Vriendelike en behulpsame diens (dankie aan wie ook al die plonspoel se verhitting kom aansit, en ons vuurmaak gespaar het!). Beveel ten sterkste die restaurant aan (Ragazzi, binne stapafstand).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Armand B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Alles is perfek. Great plek en diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

What an amazing place, we loved everything about the place. Thank you Braam for being an incredible host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastic house, all you need is there. A really special place to stay and great views of the mountains. Springbok running around close to the house, it has it own wine cellar stocked with wine, a great hot tub which was already heated when we arrived, inside fireplace is a plus on the cooler evenings. We would love to come back again with plenty of wine estates in the area to visit and other places of interest close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Luuks en smaakvol. Cellar1947 is a very unique experience, from the underground cellar to the heated splash pool and friendly alpacas. I'll always recommend Cellar1947 to anyone that needs to feel spoilt and special. Excellent location just outside the main "dorp" with beautiful mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodehoogte Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e41cd6393bde03994e473b2ef84df2b7d875aed5b455c43aa12ab40e31447894fc69de3e1261ddb544efe1123250c1088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794343819716 19.907023321753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang