Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cellar1980

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Cellar1980
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nikki E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki E

Stunning.

Absoluut pragtig! Heerlik gekuier met asemrowende uitsigte!

Donna-lida V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna-lida V

Alles was perfek en nog mooier as die prentjies.

Ongelooflik mooi en lekker. 10 uit 10.

Zelna P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna P

Lovely stay that we will revisit again.

It is a beautiful place. Decor is stunning. Host is extremely helpful and friendly. Really loved our stay. Lovely getaway from the rush without being totally secluded. Felt safe and had all the amenities we could wish for. Lovely restaurant on the premises that was absolutely amazing. Only thing that I would have loved is some ice.

Shirley D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Argitektoniese meesterstuk!

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Alles in die plek is noukeurig en smaakvol gekies om die prentjie perfek af te rond. Uitsteekende geriewe en perfek vir 'n naweek wegbreek! Enigste ding wat nie aanvaarbaar is nie, is die skoonheid van sekere goed. Mens kan nie verwag dat gaste skottelgoed noodwendig silwerskoon gaan los nie, al is daar 'n skottelgoedwasser. Wanneer jy iets wil gebruik en daar is nog kosmerke op 'n bord, sit dit mens baie af. Bank in leefarea het kolle gehad en sekere goed was taai. As mens mooi dink oor die standaard wat plekke skoongemaak was tydens Covid-19 tydperk, waar alles ontsmet moes word, bv. ligskakelaars ens. en dieselfde toepas, sal die gehalte tops wees.

Patrick H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Rustig, kalmerend.

Plek is baie mooi en netjies, ligging is uitstekend en baie rustig.

James H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Absolutely unreal stay! Blown away from start to finish.

Loved our stay at Cellar1980. The architecture is mind-blowing and we loved all the modern finishes and stylish interiors. Was awesome waking up to beautiful sunrises and loved watching the springboks and alpacas from our balcony. Will definitely be back!

Mannie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannie T

Ongelooflike gasvryheid en waarde vir geld.

Besonderse waarde vir geld. Baie luuks en bekostigbaar vir die luuksheid.

Nico T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T

Bo verwagtinge.

Braam en sy span was baie vriendelik. Restaurant het heerlike kos en die eenheid was beter as wat ons verwag het. Die ligging en diens was fantasties en sal beslis weer besoek.

Leon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Baie lekker.

Baie lekker blyplek, gerieflik en skoon.

Henry P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry P

Beautiful home with KolKol tub.

Really lovely accommodation - upmarket. Must secure the sliding windows on the ground floor. One cannot be locked. Also - should advertise the restaurant on the farm with the booking.

Alna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna P

Amazing.

Alles en meer as wat ons verwag het.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcf4022d5033a25a849a660f10c4940a373bc00607a1bbc2443492a4a2362a0d86a9f8e20d59b4b3e77c09086b9c6c609913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.794397675043 19.907001856464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang