Cellar1980
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cellar1980 is 'n selfsorgeenheid wat ideaal vir 'n naweekwegbreek in Robertson is. Cellar1980 is 'n argitekturale meesterstuk en saam met die Breedevallei in die agtergrond is dit die ideale, rustige, plattelandse wegbreek met 'n skilderagtige uitsig en moderne afwerkings.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Daar is ook 'n buite-area met genoeg sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cellar1980 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap