Celtis Country Lodge & Restaurant
Beskrywing
Al dié kamers is stylvol gemeubileer en het en suite-badkamers. Elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook DStv, lugversorging, WiFi, 'n kluis, haardroër. Hierdie kamers is nie geskik vir kinders nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n privaat tuiningang en het 2 enkelbeddens, 'n gemaklike stoel en 'n lessenaar. Die ruim en suite-badkamer het 'n stort en 'n klererak. Die kamer het ook DStv, lugversorging, WiFi, 'n kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers is nie geskik vir kinders nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het sekere DStv-kanale sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Stylvol gemeubileerde kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Die kamer het lugversorging, WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis, 'n klererak, lessenaar en sagte stoele. Die kamer word via trappe bereik en is op die eerste verdieping in die hoofgebou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat tuiningang. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n stapelbed met waarvan albei skoon wit perkallinne het. Daar is 'n stort in die badkamer. Die eenheid het 'n aparte sitarea en 'n klein kombuisie met 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook DStv, lugversorging, WiFi, 'n kluis en 'n haardroër. Hierdie eenheid is geskik vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie stylvol gemeubileerde kamers het 'n privaat gedeelde badkamer. Beide kamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kamers het DStv, lugversorging en elektriese komberse. Die kamers word met 'n deur wat kan toesluit, verbind en bied totale privaatheid. Hierdie kamers is ideaal vir gesinne met kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel het 'n privaat tuiningang. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die beddens is gemaklike en opgemaak met skoon wit perkallinne. Daar is 'n stort in die badkamer. Die eenheid het 'n lieflike sitarea en 'n klein kombuisie met 'n etenstafel, yskassie, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het ook DStv, lugversorging, WiFi, 'n kluis en 'n haardroër. Die eenheid is geskik vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat nie al die eenhede is geskik vir kinders nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang