Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtis Country Lodge & Restaurant

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Celtis Country Lodge & Restaurant is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth), Johannesburg of Pretoria, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideale oornag-akkommodasie.

Die oord bied 'n verskeidenheid verblyfopsies. Die gastehuis bied en suite-kamers wat pragtig versier is.

Celtis Country Lodge maak tydens beurtkrag van sonkrag gebruik sodat die ligte in al die slaapkamers, restaurant en gemeenskaplike areas aan sal bly. Die weelderige en vreedsame tuin het 'n swembad, speelarea en oop ruimtes. Die Celtis Restaurant het 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat met 'n à la carte Karoo-styl spyskaart spog.

Die oord bied ook modern gemeubileerde konferensie- en funksiegeriewe met spesifieke pakkette en daar is 'n toegewyde span wat 'n onvergeetlike ervaring sal verseker.

Gaste kan hul elektriese voertuie laai terwyl hulle in die stylvolle restaurant 'n koffie drink.

Vir die meer avontuurlustige gaste kan ons 'n dag-uitstappie binne 'n 70 km radius vanaf Middelburg reël. Jy kan 4x4-roetes, staproetes, riviervlotvaart, jagtogte, fossiele en rotskuns verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jose C
Gesin met klein kinders
5.0
Tien uit tien. Heerlike oornag na 'n lang dag op die pad.
Jul 2024
Samora P
5.0
Super wonderful. Great accommodation, safe and quiet. Breakfast was also nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, waarde vir geld. Goeie restaurant. Skoon, alles wat jy nodig het vir akkommodasie. Goeie waarde vir geld. Die restaurant het heerlike kos en ui...
Sien meer
Mei 2024
Suret S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon en veilig. Baie lekker! Dankie.
Mrt 2024
Kotie R
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik, sal definitief weer daar oorslaap oppad Suid-Kaap toe. Pragtige kamers, vriendelike personeel, baie lekker kos.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 329

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Celtis Country Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8125f50a3ff851b272f2833a849600bc5c3e78619a589106ea4801b003019f677d54089d49a2fe79e44b395f40dd7930d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 21 Joubert Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.498131507785 25.001277923584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang