Celtis Manor
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jupiter-laan 13, Crowthorne, Midrand, 1684, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Celtis Manor is 'n lieflike gastehuis in Crowthorne AH, Midrand en bied B&B- en selfsorgverblyf. Die herehuis is ideaal vir 'n ontspannings- of sakereisigers en is 39,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 38,2 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in verskeie individueel versierde kamers en suites wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer of suite het 'n privaat badkamer en lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, 'n bagasierak en 'n lessenaar.
Die herehuis spog met 'n restaurant waar maaltye bedien word, 'n kroeg, 'n buiteswembad, 'n boma- en braai-area, 'n binnehof met meubels en veilige parkeerplek. Die gastehuis is binne maklike bereik van die Gallagher-konferensiesentrum, Kyalami Buiteklub en Kyalami Grand Prix-baan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Minah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Jupiter-laan 13, Crowthorne, Midrand, 1684, Gauteng
- Gaste dink Celtis Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jupiter-laan 13, Crowthorne, Midrand, 1684, Gauteng
-
TGCSA-gradering: