Central 4U
Beskrywing
Dié woonstel is rolstoelvriendelik en het 'n kombuisie, 'n groot stort met die nodige relings en 'n opvoustoel. Die woonstel het 'n TV en 'n DVD-speler, sowel as rusbanke wat in 2 gemaklike enkelbeddens omskep kan word. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming verkry is en ook onder streng Covid-protokol.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum, veral na 22:00.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens, 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en 'n DVD-speler. Beddegoed, handdoeke, braaigeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Braai-area met 'n dek, gazebo, rolblindings en veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming verkry is en ook onder streng Covid-protokol.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum, veral na 22:00.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid is vir selfsorg ingerig. Daar is 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetkamer en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming verkry is en ook onder streng Covid-protokol.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum, veral na 22:00.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is rolstoelvriendelik en is vir selfsorg ingerig. Dit het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en daar is ook 'n groot rolstoelvriendelike stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming verkry is en ook onder streng Covid-protokol.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum, veral na 22:00.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming verkry is en ook onder streng Covid-protokol.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum, veral na 22:00.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentraalweg 4, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang