Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Beach Villas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Central-rylaan 27, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Central Beach Villas is in die luukse woonbuurt Kampsbaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde toeriste-aantreklikheid onder plaaslike en internasionale besoekers.

Verblyf word gebied in 3 modern versierde en suite-kamers en 'n drieslaapkamerwoonstel.

Alle kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV, kroegie, lugversorging, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike plonspoel gebruik maak of op die patio met buitemeubels ontspan. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.

Kampsbaai se vernaamste aantrekkingskrag is sy Blouvlagstrand, omring deur ritselende palmbome, en besaai met bronslywe wat Frisbee speel, strandvlugbal, of ontspan met 'n piekniek op die aangrensende grasperke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Central Beach Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Central-rylaan 27, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Central Beach Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Central-rylaan 27, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArp5m5eGRD0NWQktw080NlpDJXtxMeWDxCEcsR4f3bO1i4srvze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Central Drive Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.952948803774 18.380782974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang