Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Boutique Hotel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 16, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Central Boutique Hotel Guesthouse is in Riversdal net 1 km van die N2 af geleë. Hierdie plattelandse hotel het 'n pragtige teetuin en sekere DStv-kanale.

Die hotel het 12 en suite-kamers. Die klassieke kamers het Oregon-dennehoutvloere en platskerm-TV's met sekere kanale, waaiers, verwarmers en 'n sitarea. Die privaat badkamers het baddens en storte. Koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, en enkelbeddens is beskikbaar. Elke kamer het op die meeste slaapplek vir 2 gaste. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in al die kamers.

By Central Boutique Guesthouse bedien ontbyt en middagete tussen 08:30 en 15:30. Gaste kan heerlik ontspan in die teetuin.

Aktiwtiteite in die omgewing sluit staproetes in en die Aardvark Natuurreservaat is net 42 km van die perseel af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ronel V
5.0
Baie lekker. Die gasvrou is fantasties en het uit haar pad gegaan om gaste te akkommodeer. Sy gesels sommer baie lekker en voel soos 'n vriendin.
Jul 2024
Lee-anne V
Gesin met tieners
5.0
It was awesome. I loved our stay at Central Boutique Hotel. The place was beautiful and clean. The staff was so friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rina P
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, netjies. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Een aand oornag en het baie veilig gevoel.
Aug 2023
Andy M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was een aand oornag maar baie veilig gevoel. Netjies, vriendelik ontvang.
Jul 2023
Antonie W
Saam met vriende
5.0
Lekker verras deur die goeie diens. Die Hotel in Riversdale is 'n definitiewe moet om te besoek. Dit is mooi versier en die outydse hout en meubels is...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 16, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Central Boutique Hotel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 16, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491d445725e07428be3f54518096963a03c14633eaf7b1d7df69192817ccdd9d384a32ae746bc332d852b8e406cd4f28f632?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 16 Main Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091894741526 21.260698558861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang