Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Hotel Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Philip M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2024

Great. I enjoyed the hotel as it was close to my son's training place, making it an easy walk from the hotel to the club.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adrian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Great location, and value. Grand old dame from a forgotten era. Great antique furniture and comfortable setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tinashe
Central Hotel Guest House
Good day Adrian, Thank you for the nice review. We are looking forward to host you once again in future. Kind regards, Shami

Karen C
1 nag
5.0
Okt 2019

Old-world charm with a relaxing atmosphere and best part, walking distance to main attractions. I am always on the hunt for a bargain and if I decide I want to do something now, I want to do it! Central Hotel was all that I imagined it to be and the pictures on the website are exactly as it is. Staff are very friendly. Rooms are very clean with an unexpected welcome letter in my room with my name!. It's the small details that matter to me. I hope to return soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tinashe
Central Hotel Guest House
Hi Karen, Thank you for the lovely review, it is much appreciated. We will do our best to maintain the standard and continue improving to further enhance your future stays. Kind regards, Tinashe Front Office and reservation dpt

Andrew W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2016

Very pleasant stay. I had a fantastic stay at Central Hotel Guest House, the breakfast was awesome and the room very comfortable. One issue I could raise is to install ceiling fans or airconditioners in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tinashe
Central Hotel Guest House
Good day Andrew Thank you for the review, we do value it and work towards your recommendation to continuously improve and make your stay a memorable one. Tinashe Front Office and Reservations

Lelani S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2016

Alhoewel dit antiek en oud is, is die kamer gerieflik en netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke! Vir iemand wat in Simonstad wil tuisgaan, is hierdie hotel geskik en geleë naby tientalle klein restaurantjies en koffiewinkels. Dis intiem en enig in sy soort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tinashe
Central Hotel Guest House
More Lelani, Dit is lekker om van U te hoor. Ons waardeer dit baie en ons is bly om te hoor dat ons U tuis laat voel het toe U hier was by ons. Ons hoop regtig ons sal U weer sien in die toekoms hier by Central hotel. Mooi bly Tumi by die ontvangs

Marlize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2016

Briljant! Dit was aangenaam. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Desire T
Kort verblyf
4.4
Feb 2016

Gerieflik! Ek voel net hulle moet adverteer dat daar net minimum DStv-kanale is en nie WiFi is nie. Gratis parkeerplek is straatparkeerplek. Verder was die kamer aanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wileen A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2016

Pragtige uitsig oor die hawe met jou oggend ontbyt! 'n Moet vir enige reisiger, uniek. Het dit geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2016

Middel van die dorp. Parkeerplek is 'n probleem. Loopafstand vir baie van die moet-sien plekke. Baie mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Beatrix S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

Ons is baie vriendelik ontvang. Die diens was deurentyd baie goed. Saterdagoggend moes ons uitboek en alhoewel dit reeds na 10 uur was, was hulle steeds bereid om aan ons 'n ontbyt aan te bied en kon ons van hulle stortgeriewe gebruik maak. Hulle het werklik uit hulle pad gegaan om dit so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tinashe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 464
R1 464 R1 318
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 464
R1 464 R1 318
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Georges-straat 96, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYdVXgHBmN9QkasmBEKhWpafgewmBRzLFGq3gKr9Vm2eBNZ2pX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 464 nouVanaf R1 318 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 96 St. Georges Street Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -34.193362752618 18.43173135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang