Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nice and comfortable accommodation after coming from South Africa. A nice and peaceful lodge in the middle of Keetmanshoop. Comfortable room, restaurant for simple meals. We've had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver P
1 nag
5.0
Jul 2023

DIt was 'n rustige plek. Almal wat daar werk was baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
1 nag
5.0
Jan 2023

Lekker rusplek. Central Lodge is baie lekker ingerig met netjiese geriewe. Die swembad is heerlik na 'n lang warm dag op die pad. Alles is mooi skoon en netjies, die personeel is vriedelik, behulpsaam en sorg baie goed vir hul gaste. Die restuarant bedien die heerlikste kos, die sjef ken haar storie. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George Willem
Central Lodge
Goeiedag Mev Marietjie, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek sal dit so vir die personeel oordra. Geseende 2023 vir julle en ons hoop om julle weer te sien. Groete. Lynette

Hennie L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Sal weer hier oornag. Netjies en skoon. Personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Heerlike ervaring. Heerlik gebly. Positiewe ervaring. Sal aanbeveel vir almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel J
1 nag Saam met vriende
2.8
Jun 2024

Handig geleë maar onderhoud nie na wense. Die plek se onderhoud is nie na wense. Twee van die ligte in ons eenheid het nie gewerk nie en die gastetoilet se deur kon nie toemaak nie. Die yskas moet na die middel van die kombuis geskuif word om by 'n kragprop uit te kom. Die restaurant is wel aangenaam, veral as die weer dit toelaat om buite te sit.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frances G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Voorsien in basiese behoeftes. Ja, vir die doel waarvoor ons daar was, het dit in ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Puik ontvangs. Met ontvangs was personeel so behulpsaam, hulle het selfs simkaart vir my gaan koop en ingesit. So tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George Willem
Central Lodge
Goeie more Herman, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek dra ook die boodskap so aan die personeel oor. Groete Lynette

Samuel R
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Des 2021

Not happy. Linen and towels not clean and had stains on them. Room not ready when we checked in at 16h30.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Calie J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2020

Geskik vir oornagverblyf. Die Central Lodge kan aanbeveel word vir oornagverblyf in die Keetmanshoop omgewing. Etes in die restaurant is goed. 'n Warmwater probleem in ons eenheid is vinnig deur die bestuur hanteer en bevredigend opgelos.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

George Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 165
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr9YUtXG1NbS2Tn3Migr2jz9LgPOnbl5wzFm03rM3OV9Z9d4DJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 5th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.740833333333 18.138333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang