Central Park 24 Apartment
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2024 tot 20 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umkomaasstraat 5, Paulshof, Sandton, 1685, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Central Park 24 Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel vir vakansiereisigers of sakereisigers in 'n kompleks in Paulshof, Sandton, en kan tot 2 mense akkommodeer.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. WiFi-toegang is beskikbaar, en gaste kan voor die TV ontspan om Netflix te geniet.
Die leefarea maak oop op 'n balkon en braaigeriewe, en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.
Central Park 24 Apartment is 5 km vanaf Montecasino en verskeie winkelsentrums, en 3 km vanaf Netcare Sunninghill Hospitaal geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
William Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Umkomaasstraat 5, Paulshof, Sandton, 1685, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umkomaasstraat 5, Paulshof, Sandton, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang