Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Park

Gastehuis

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
2.1
Ligging
2.1
Waarde vir geld
1.8
Diens
2.3
Veiligheid
2.3
Lucy C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jun 2024

Dit was baie lekker net effe koud. Baie vriendelike diens, geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lindi V
Kort verblyf
3.8
Jul 2023

Baie lekker, vriendelike diens. Die diens was baie goed en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk L
1 nag Gesin met tieners
1.8
Apr 2023

Slaapplek, maar nie op standaard nie. Standaard is swak, maar as jy net 'n slaapplek dringend nodig kry, is dit voldoende.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Karin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Jul 2023

Very neglected, expensive accommodation. This guesthouse is in a non-favourable neighbourhood and very neglected outside as well as inside. Gates have to be opened by hand - and were so rusted that the mechanism had to be unscrewed by one of the guests in order to get out. Carpets inside are threadbare with smaller carpets placed over the holes. No mirror or plug for the basin in the bathroom. Lighting in the room very poor with a non-funtional heater in a very cold Kroonstad. The asking price of R 600 per person per night is way too expensive for this type of accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jul 2022

Het nie verwag dat hierdie tipe akkommodasie aanbeveel word nie. Die ligging was onvoldoende, stink riool wat in die strate vloei. Die kamer is deel van 'n woonhuis wat deur permanente inwoners gedeel word. Geen water in die wasbak nie maar wel in die stort water. Die verskoning was dat dit die Munisipaliteit se skuld is vir geen water in die wasbak kraan, maar die stort het wel water! Die toilet se spoel meganisme het aanhoudend gebreek. Ek het selfs om 01:00 in die oggend probeer om die toilet te herstel. Op die laaste oggend voor ons vertrek was daar geen water in die badkamer nie nadat 'n sogenaamde loodgieter die vorige aand aan die pype gewerk het. Ons moes die oggend in die koue buite om die gebou loop na 'n ander kamer om te gaan stort. Ons was regtig teleurgesteld.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Benita W
1 nag Saam met vriende
1.0
Apr 2022

Swakste verbly nog ooit. Uiters vuil, uiters swak diens, uiters swak ontvang. Ons het gesighanddoeke in die kamer gehad om mee te bad. Met aankoms moes ons 30 minute rondskakel vir iemand om die hek oop te maak. Yskaste was buite werking in die kamers. Geen WiFi beskikbaar, blykbaar ken sy nie die wagwoord nie. Geen gloeilampe in die bedlampies nie. Toe ons wou navraag doen oor handdoeke ens. het ons geklop en klop en ontvangs was onbeantwoord. Ag ek kan ure aangaan. Beslis nie wat ek verwag het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Virginie D
1 nag Besigheidsreis
2.0
Mei 2019

Too expensive for what it is. Water leaking in the bathroom. Breakfast almost cold eggs. No WiFi. Comfortable beds to sleep. Hosting people trying to do their best but still very, very expensive place for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Elias
Central Park
Thank you for your honest review, it is much appreciated. We are not aware of the water leaking in the bathroom. I have checked again and could not find leaking water in the bathroom. We apologise for the cold eggs. We shall correct this problem, this is a learning curve. In our view, we believe the price is right, except for the breakfast problem you raised which we certainly shall attend. Again, thank you. Central Park Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.1/5

Elias Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erlankstraat 2, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808a331f83edb13d8f190500dcf881ce5e8616ae9bdc19ee2771b9962b2baddcf1f8499ddd7d4f6ce0da560cc073d3d1c91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 3 2 Erlank Street Wespark 9499 Vrystaat 021 201 8901 00:00-23:00 11:00 -27.643721128103 27.224759495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang