Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Self Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicola G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very comfortable with everything we needed! Just would have been good to know when I booked that I must make contact about arrival time so we could be let in as I struggled with reception on my phone in Namibia so never received messages and felt lost on arrival. People were very friendly and helpful though, and we managed to make contact and enjoy a very comfortable stay; even did some washing. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Beste vakansie verblyf ooit. Alles was netjies en modern en ons het vreeslik lekker gebly. Die beddens was lekker om in te slaap. Alles wat ons benodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Central Self Catering
Beste Vanessa. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Beste groete van die CSC span.

Lilla T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekende ligging! Naby die strand en die mees gewilde restaurante. Waarde vir geld! Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Central Self Catering in Swakop! Die verblyf was gemaklik en netjies, met dekor wat 'n warm en huislike atmosfeer geskep het. Die fasiliteite het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die ligging is perfek, met nabygeleë restaurante, winkels en besienswaardighede wat maklik bereikbaar is, binne loopafstand. Die jetty (see) is net 'n blok weg. Ek sal beslis weer hier wil bly en kan dit aanbeveel aan enige iemand wat Swakop besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Central Self Catering
Beste Lilla Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom by ons as julle weer in Swakop kom. Groete CSC span

Ewen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Want to return. Loved Swakopmund, accommodation in a fantastic location, close to the seafront and historic buildings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1744c14ac9a83cee0eac8b323119f06221a51fbc4743021455dbb00f8af446d8432422181a86fe365bd02da976ca967dfe05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 17 Liberthina Amathila Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.680541523255 14.525053006538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang