Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centre Court B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Very friendly, good service, excellent staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfek vir die Durban Ironman 70. 3. Baie skoon, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Baie dankie Eben.

Tracy H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect for a short business trip. The room was clean and had everything I needed for my short stay. The breakfast was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

My eerste keuse vir verblyf vir my volgende reis na Durban. Ons kuier was baie lekker. Vriendelike diens, skoon en ruim kamers. Uitstekende ligging. Alhoewel die verblyf gelee is in 'n besige straat, was die ontwerp en uitleg sodanig dat ons nie die verkeer geraas kon hoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Baie dankie, Jannie. Vir die resensie, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar. Nick

Liezell N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Aangenaam. Ons is baie gasvry ontvang. Hulle het baie moeite gedoen om te help met die oggend van die Comrades.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Hi Liezell, Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, baie Dankie vir die resensie. Nick

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Uitstekende waarde vir geld. Ontvangs is vriendelik en behulpsaam. Kamers is skoon en netjies. Lekker beddens. Ontbyt was ook op standaard. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Dit was uitstekend! Ons was so goed ontvang en alles was reg - dit is ook baie mooi skoon en baie netjies. Die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Stay was good and we enjoyed having safe parking for our car which is important to us. I would recommend, in my view, a buffet breakfast so I can have a variety to choose from instead of a set menu. I love a variety so I can also eat as much as I like.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Lekker. Pragtige plek. Heerlike ontbyt en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Many thanks Hendrik. We are glad you enjoyed your stay at our establishment. Take care, and hopefully we will see you soon. Regards, Nick

Deon H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2018

Vriendelik, gerieflik en naby winkels en restaurante. Sal beslis teruggaan op my volgende reis na Durban.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Hi Deon, Thank you so much for the review. We hope to see you soon. Regards, Nick

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Banumathie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 39, Athlone, Durban-Noord, 4065, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f85ec2b5398b62372a045639f711574fe7929fa6f9acc7704a928de11c64b667b7da0cf75b32d6f4f0f2bbccdd3128eeb23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 39 Kenneth Kaunda Road Athlone 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.801410024033 31.031184196472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang