Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centre-Ville Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 99 resensies vir Centre-Ville Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicus O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicus O

Great place to stay!

Extremely nice place to stay, love the old wooden floors and high ceilings. The host is a very friendly and generous tannie. Thank you for a great stay!

Andre M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Fantasties, loopafstand van alle winkels en restaurante.

Fantastiese ligging en ons was aangenaam verras deur die ontvangs en behulpsaamheid van die gasvrou. Omdat ons daar was vir 'n fietsren, het ons ook toegang gehad tot die kombuis.

Elmie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V

Lekke.

Heerlik, skoon en huislik.

Ingrid P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Lieflike Victoriaanse huis, stapafstand van die hoofstraat.

Lieflike huis en ligging. Gemaklike bed en skoon badkamer. Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Daar is gemaklike stoele op die stoep waar jy luilekker kan wegkruip en lees, of kyk wie en wat in die straat verbykom. Die enigste "nadeel" is dat die huis, met al sy lieflike plankvloere, baie krakerig is, so bring oorpluisies as jy laat wil slaap.

Elmarié D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Ons voorkeur verblyf in Franschhoek - dankie heerlik gekuier.

Heerlik gasvrye en gerieflike verblyf binne stapafstand van besienswaardighede in die pragtige Franschhoek. Lekker bederf-ontbyt is 'n groot bonus. Ons kuier graag weer hier.

Gary C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C

Best value, great location and wonderful staff.

Was fantastic - perfect position and great breakfast. Amazing value for an in and out visit to Franschhoek.

Cathrine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine W

Awesome.

Great and super friendly and helpful staff and manager.

Janine B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Als waarvoor jy kan vra om heerlik te bly!

Fantastiese verblyf naby aan dorp waar jy orals heen kan loop! Elsa het ons baie tuis laat voel! Kamers is baie gerieflik en als wat jy nodig het! Ontbyt was baie lekker en die tafel was met soveel detail en smaak gedek! Dankie vir 'n lekker oorslaap!

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Janine
Baie dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Janette E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janette E

Friendly service but the room was not comfortable to move around in.

The service was friendly and good. The breakfast was fresh and well presented. The only problem was that it is difficult to walk in the room and get out of the bed due to the angle of the low ceilings.

Christa F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Pragtige plek, vriendelike mense.

Baie dankie vir julle gasvryheid en tegemoetkoming, ons het heerlik gekuier.

Anita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Absolutely amazing!

Amazing hospitality, service, and the best beds and breakfast you will find in Franschhoek.

Patrick O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O

Really special.

Amazing and caring owners and friendly staff. Exceptional breakfast with an awesome fireplace. Lovely wooden finishing and lovely rooms.

Zarika H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarika H

A home away from home.

The owners really go out of their way to make you feel at home. The place has a warm and cosy feel and the breakfast is amazing. We will definitely stay there again.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dear Zarika
Thank you for your positive reply and we are glad that you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to host you again in the near future.
Warmest regards
Elsa and Jaco Naude

Centre-Ville Guest House
Christelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Centre-Ville Guest House is 'n wonderlike plek om te bly in Franschoek!

Alles is net pragtig, baie gesellig, netjies en uit die boonste rakke. Die gasvrou, gasheer en personeel was vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is ruim en baie mooi en die hele huis het 'n warmte aan hom. Mens voel baie tuis!. Ons sal vir seker weer daar bly volgende keer.

Elmarié D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Lieflike gastehuis in die middel van Franschhoek.

Ons het heerlik gebly, vanaf die vriendelike, gasvrye ontvangs, gerieflik en smaakvol ingerigte kamer en heerlike ontbyt. Die gastehuis is heerik sentraal en ons kon sommer stap waar ons wou wees, sal weer hier tuisgaan in die toekoms, dankie.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Elmarie
Baie dankie vir die terugvoering en ons is dankbaar en baie bly dat julle dit geniet het om hier by ons oor te bly,
Ons sien uit om weer van julle te hoor.
Vriendelike Groete
Elsa en Jaco Naude

Centre-Ville Guest House
Auguste E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auguste E

Baie vriendelike eienaars en het 'n wonderlike ontbyt gehad.

Sou verkies het om in die onderste kamers te slaap aangesien die trappe op na die boonste kamers wat almal "loft rooms" is nie maklik is om met 'n tas op te klim nie en die boonste kamers is redelik koud.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Auguste
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ek weet die kamers bo is dalk kouer maar ons het lugversorgers in elke kamer en dit maak dit heerlik warm.
Die trappe is vir party mense n probleem maar ons help graag met die bagasie om dit op te neem en weer af te bring.
Vra gerus volgende keer en ons help met liefde.
Vriendelike Groete
Elsa en Jaco Naude

Centre-Ville Guest House
Nadine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

I was fortunate to spend 3 days at Centre Ville while attending a conference.

Thank you to the staff at Centre Ville for the delicious breakfasts served every morning and for accommodating the early start I needed while on conference.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dear Nadine
Thank you for your positive review and we are glad that you enjoyed your stay.
Nothing is to much asked from us because we want our guests to be happy and comfortable.
We are looking forward hosting you again.
Kind regards
Elsa, Jaco and Staff

Centre-Ville Guest House
Veronique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Very elegant stay.

The house is beautiful and the decoration as well in the bedroom as in the breakfast room were wonderful. The hosts are friendly and available for any information. The breakfast is delicious, fresh and generous. The house is well located, close to the centre (as the name suggests it) and parking is available close to the premises.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dear Veronique, thank you so much, we appreciate your feedback. It was wonderful hosting you and look forward to seeing you when you visit Franshhoek again. Best regards. Elsa and Jaco

Centre-Ville Guest House
Nellis T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis T

Very comfy and homey with great, friendly and caring staff.

Staff was very welcoming and made sure we have everything we need for a comfy stay.

Pat B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat B

Very pleasant and comfortable.

Walking distance to restaurants and shops made it really easy to enjoy Franschhoek.

Adri S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S

Gesellig, warm en vriendelike mense. die huis is interessant, mooi en skoon.

Antike versamelings in huis is baie mooi en interessant. Huis is smaakvol en netjies. Gasvrou en -heer is vriendelik, behulpsaam en goedhartig. Ontbyt is heerlik en groot verskeidenheid word gebied.

Peter H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Baie vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om mense te vrede te stel.

Ons het net lekker gechat. Vriende van ons van die Kaap het kom kuier en die eienaars het hulle verwelkom by die ontbyttafel. Waar kry jy dit? Hulle het ook moeite gedoen vir almal aangesien ons op vlak 6 loadshedding was.

Peter S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Baie gesellig, netjies en verwelkomend.

Sien sterre.

Betttie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betttie B

Dit was 'n absoluut heerlike verblyf by Centre-Ville, en kan dit sterk aanbeveel.

Elsa, die gasvrou, is uiters bekwaam en die ontbyte onverbeterlik.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dit so lekker om julle te ontmoet en julle was wonderlike gaste.
Ons hoop regtig om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Elsa en Jaco Naude.

Centre-Ville Guest House
Amika C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amika C

Rustig en pragtig.

Hierdie was 'n heerlike wegbreek uit ons besige lewens. Die ontbyt was ongelooflik. Alles is mooi skoon en presies soos dit op foto's lyk. Ons het die kuier so geniet. Dankie vir vinnige en flinke terugvoering en diens. Topklas verblyf. Groete. Amika Carstens.

Johan En Wilma P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Wilma P

Heerlik gekuier!

Beweging van gaste in die solderverdieping kan soms 'n probleem wees, as jy in die onderste kamer slaap.

Nikki P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki P

Sentrale ligging en netjiese kamer.

Goeie diens vanaf Jaco en Elsa.

Karen W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Fantastiese wegbreek saam met vriende.

Centre-Ville is 'n pragtige, sentrale wegbreek; netjiese en skoon akkommodasie. Ontbyt was heerlik en die gasvrou baie behulpsaam. Die skuinsdak van ons dakkamer het my gepla, my voorstel sal wees om 'n grondvloerkamer te bespreek. Geen WiFi.

Gawie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S

Uitstekend.

Baie vriendelike mense en uitstekende geriewe.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Baie dankie Gawie

Ons hoop om julle weer eendag te sien en dan nog meer stories te kan uitruil

Vriendelike Groete
Jaco en Elsa Page Naude

Centre-Ville Guest House
Karina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V

Conveniently located.

Conveniently located to walk to town. However street can get quite busy, which could be disturbing. Wooden floors also result in one hearing movement upstairs.

Adriana G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G

Sentraal geleë.

Wonderlike diens, pragtige gastehuis.

Christie W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie W

Vriendelik, gasvry en persoonlik.

Baie lekker daar gebly! Mense was warm en gasvry en ontbyt was ook lekker!

Steyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn V

Eienaar baie gasvry.

Wat lekker was is dat dit loopafstand van besighede af is, en kon lekker stap waar ons wou wees.

Corne B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Fantasties.

Eienaars was so gasvry en behulpsaam!

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en ook te huisves.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike Groete
Jaco en Elsa

Centre-Ville Guest House
Chantel L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Home away from home.

Beautiful place to stay as a couple who wants to get away. Room was very comfortable and very neat. We were welcome by Elsa and Jaco. And the breakfast was delicious!

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dear Chantel,
Thank you for your positive review.
We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Elsa and Jaco

Centre-Ville Guest House
Carl V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Rustige atmosfeer.

Pragtige kamer in rustige omgewing. Goeie diens. Dankie Elsa en Jaco.

Jeanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Pragtige gastehuis, uitstekend geleë om dorp toe te stap. Baie vriendelik en gasvry. Die kamers en ontbyt was heerlik.

Die gastehuis is pragtig en al die kamers baie mooi. Die boonste solderkamers het pragtige uitsig op die mooi berge. Baie detail om verblyf regtig lekker te maak. Dit was koue dag, maar kamers en huis heerlik warm en beddegoed puik. Elke kamer het besonder mooi badkamers en baddens. Ons sal beslis weer gaan en altyd graag hier bly. Goeie waarde vir geld.

Minette L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L

Baie mooi, netjies en veilig. Beste ontbyt!

Hierdie gastehuis is gerieflik met die vriendelikste diens. Baie goeie ligging met lieflike restaurante in die omgewing. Definitief perfek vir 'n paartjie wat reis.

André B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Huislik, lieflike atmosfeer, gasvry.

Was 'n breather, baie dankie vir eienaars wat regtig uit hul pad gaan om jou verblyf 'n heerlike memory te maak!

Errol E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Errol E

Gasvryheid in styl.

Baie gasvry. Lekker geslaap in ‘n lieflike omgewing. Eienaars is baie vriendelik.

Cobus K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus K

Rustig en nostalgies

’n Rustige dorp met baie geskiedenis.

Willem M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

'n Heerlike nag.

Dis 'n pragtige, karaktervolle ou huis, baie netjies gerestoureer, vol ou (antieke) meubels - eintlik 'n geskiedkundige plek. Die kamers is baie mooi gemeubileer en goed toegerus. Die Naude's is wonderlike eienaars met baie inligting. Die ontbyt in die tuin onder die boom was heerlik.

Marizy L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizy L

Lieflike verblyf in Franschhoek.

Ons het heerlik gebly by Centre-Ville Guest House. Elsa was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en skoon en Elsa het aangebied dat ons na 'n groter kamer skuif as ons wou. Ontbyt was heerlik en ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Jacoba M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Baie lekker gebly, dankie!

Rustig en baie naby dorp se aktiwiteite.

John G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
John G

Good location.

Very noisy wooden floors. No extractor or windows in bathroom/toilet.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dear John

Sorry that you were disappointed. There is an extractor fan in the bathroom. I am sorry that we could not meet your needs.
I don't know why you are complaining about security because we do have burglar bars in front of all of the windows on the ground floor, and we have cameras monitoring our premises all the time. Our parking area is safe and we have a guard monitoring in at night time. We have never had any incidents in the 13 years. To me, Franschhoek is still very safe, value for money?
Kind regards Elsa and Jaco

Centre-Ville Guest House
Esti D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti D

Pragtige verblyf.

Eienaars baie vriendelik en gasvry. Pragtige ou gebou. Kamer pragtig en ontbyt baie lekker. Kan niks fout vind nie. Wonderlike ligging.

Karen V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Kan die gastehuis met 'n ope gemoed aanbeveel.

Van die eerste oomblik af was ons baie beïndruk met die plek en die diens. Jaco en Elsa het ons so vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Die tafel vir ontbyt was met soveel sorg en keurigheid gedek. En die ontbyt self was heerlik!

Lizelle K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Rustig, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Baie dankie Lizelle en ons sien uit om jou weer te bederf in ons Gastehuis

Vriendelike Groete
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Great ontbyt, en lekker ruim kamers.

Ons het die wine tram gaan doen in Franschhoek en by die Guest House gebly. Ons het lekker geslaap met lekker air con en wat 'n verrassing toe ons wakker word met 'n great ontbyt en lekker gesels.

Elann O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elann O

Ons het ons verblyf baie geniet sal beslis die gastehuis aanbeveel. Ontbyt was heerlik.

Baie lekker, sal weer daar tuisgaan.

Marius K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Heerlik en so netjies en professioneel.

Na die ervaring van opregte vriendelikheid en professionaliteit is dit 'n uitgemaakte saak dat ons weer hier sal oorbly.

Christa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B

Baie gerieflik in mooi omgewing.

Die huis het 'n unieke karakter, die eienaars is vriendelik en die huis is baie sentraal geleë. Alles in die dorp is binne stapafstand.

Maria V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Gerieflike, wonderlike ligging en pragtig.

Vriendelike personeel, heerlike beddens en goed toegeruste kamers. Ontbyt is heerlik! In die middel van die dorp.

Carla V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V

Baie lekker en ons het bederf gevoel.

Dis baie lekker sentraal en ons het rêrig lekker gebly.

Martin B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Die gastehuis is vol van gasvryheid met 'n smullekker ontbyt en is perfek geleë met al die winkels en restaurante binne loopafstand.

Die kaggel maak die verblyf net soos die gasvryheid, baie warm.

Elize D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie gesellig en smaakvol.

Centre-Ville se ligging is perfek vir enige iemand wat die pragtige Franschhoek wil besigtig. Die personeel is dierbaar en is heeltyd beskikbaar, sonder om inbreek te maak op jou privaatheid. Ons het ontbyt gehad in die binnehof en dit het gevoel of ek pens en pootjies in Europa was! Ek beveel hulle regtig aan.

Cavall V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cavall V

Uitstekend!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons was beïndruk met die netheid van die kamers. Die gasheer het kortliks aan ons die naaste restaurante se liggings vir ons aangewys en ons kon met gemak daarheen stap. Ontbyt was smaakvol en keurig voorberei. Die diens oor die algemeen was puik. Sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel.

Christa F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Lekker sentraal geleë. Baie gasvry ontvang deur Elsa en Jaco. Heerlik gebly.

Centre-Ville Guest house is 'n pragtige plek in die hartjie van Franschhoek. Die diens en gasvryheid wat ons van Elsa en Jaco gekry het was uitstaande. Ons sal graag weer hier kuier.

Sonja K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Fantasties!

Ek sal weer kom en gaan vir al my vriende vertel van die puik diens wat ons gekry het. Die gasvryheid was tops! Dankie!

Louise L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Pragtig en die eienaars was so gasvry. Hulle het selfs vir ons vroeër ontbyt gegee!

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het dit baie geniet!

Wyno S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wyno S

Wonderlike ervaring!

Ligging, gasvryheid en detail, wonderlike ervaring!

Paul K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Old world charm, great location and fabulous customer service.

A beautiful turn of the century guesthouse located only a block from the main street that has all the restaurants and cafés. Retains its old world charm downstairs while combining newer decor upstairs. All wrapped up with modern day hospitality, friendly staff and attention to detail.

Charlee S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlee S

Eienaars is vriendelik. Ons kamer was nie 4 ster standaard nie

Ons kamer was nie op 4 ster standaard nie. Die TV is nie sigbaar vir die 2de persoon op die bed nie. Geen plek vir sit by 'n tafel om hare droog te blaas nie. Ek voel die kamer moet goedkoper wees as die ander kamers.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Charlee,

Baie dankie vir julle terugvoer asook die terugpos van die kamersleutel. Daar is 2 gemakstoele in die kamer en julle kon die TV met gemak gedraai het om albei te kon kyk. Die kamer is goedkoper as ons ander kamers omdat daar slegs 'n stort en nie 'n bad in die badkamer is nie. Ek is jammer dat ons nie aan julle vereistes kon voldoen nie.

Vriendelike Groete
Jaco en Elsa

Centre-Ville Guest House
Chris D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie lekker en baie vriendelik, laat mens sommer tuis voel.

Die kamers is baie netjies en skoon, lekker groot kamers. Die diens is puik en die ontbyt is baie baie lekker. Kry so regte ou plaas huis gevoel, wil sommer nog daar bly.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Chris

Baie dankie dat julle gekies het om hier by ons te kom kuier. Ons hoop regtig ons sien julle weer en dan vir n langer tyd, ons dorp is so pragtig en daar is soveel om hier te sien en te ervaar.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoeg.

Vriendelike Groete
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Liechen S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liechen S

Baie lekker gebly. Vriendelike gashere.

Dit was ons eerste keer daar so dit was baie lekker en ons het so lekker gebly. Baie skoon, lekker ontbyt en vriendelike gashere. Dankie baie.

Jolanda B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B

Heerlik gebly.

Ek het die bespreking namens my ouers gedoen. Hulle het heerlik gebly en het hul tydjie by die gastehuis vreeslik geniet. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en die gastehuis is hoogs te aanbeveel.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Jolanda
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was ook lekker om jou ouers te ontmoet en ek is baie bly dat hulle dit gehiet het om by ons te kon kuier. Ons hoop om hulle weer eendag te sien, vir 'n verdere bederf. Ek hoop hulle het 'n draai by die motor museum gemaak.
Vriendelike groete, Jaco en Elsa.

Centre-Ville Guest House
Esmeralda K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda K

Top!

The owners and staff are very friendly, good service, and lovely breakfast. Beautiful rooms. We will return for sure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Top!

Die eienaars en personeel is baie vriendelik, goeie diens en lieflike ontbyt. Pragtige kamers. Ons sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mark W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Lekker plek gewees!

Goeie diens en goeie mense.

Anneke L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke L

Wonderlik gasvry.

Die eienaars, ontvangs, sowel as skoonmaakpersoneel is baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was van die hoogste gehalte en dit was wonderlik om in die tuin onder koeltebome te kon eet. Ons is oorspronklik bespreek vir die 7de Augustus, en moes op kort kennisgewing die bespreking kanselleer aangesien my man opgeneem is in die hospitaal. Die eienares was baie bedagsaam en het ons die geleentheid gegee om die bespreking te verander na die 12de Januarie. Die ligging is baie sentraal en ons kon loop waar ons wou wees.

Anette J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anette J

Heerlike verblyf, wonderlik vir 'n wegbreek!

Baie vriendelike diens! Baie dankie oom Jaco en tannie Elsa, ons kom beslis weer!

Annelies W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies W

Just beautiful.

What a lovely way to experience Franschhoek. The b&b is the most beautiful one I ever stayed in. The owners, the staff everybody there makes you feel right at home. The rooms are very well looked after. It is an older building so you do hear some wood cracking every now and then but that is all part of the charm. For me this makes the whole experience of Franschhoek complete. The breakfast table was so beautiful and everything was there from fresh juice to bacon and eggs. I will come back here with out a doubt.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Wat 'n pragtige manier om Franschhoek te verken. Die mooiste B&B waar ek nog ooit gebly het. Die eienaars, personeel en almal daar laat jou so tuis voel. Die kamers is mooi versorg. Dis wel 'n ouer gebou, so nou en dan hoor jy hout wat kraak, maar dis deel van die sjarme. Dit het die hele Franschhoek-ervaring vir my afgerond. Die ontbyttafel was so mooi en daar was als, van sap tot spek en eiers. Ek sal sonder twyfel weer hierheen kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Doeke T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Vriendelike, huislike atmosfeer met gerieflike kamers wat sentraal geleë is.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel by die eienaars, Jaco en Elsa. Die kamers is netjies en goed toegerus en gerieflik alhoewel hulle in die solder ingerig is en dus beperkte uitsig het. Die ontbyt was lekker en is bedien op 'n besonder mooi gedekte tafel met antieke eetgerei. Die parkeerplek is oorkant die straat maar goed verlig, alhoewel nie gesluit nie.

Alta G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G

Baie dankie Jaco vir die gasvryheid en vriendelikheid, ons het lekker gebly!

Baie lekker gebly Jaco! Sal julle beslis aanbeveel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Thank you for the hospitality and friendliness, Jaco. We had a very nice stay.

We had a very nice stay Jaco! Will recommend you.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam, het gevoel of ons by ou vriende kuier.

Sien die sterre.

Alwyn G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G

Dit was 'n heerlike, gesellige kuier met 'n warm, hartlike atmosfeer op 'n nat, koue wintersaand.

Die gastehuis is pragtig en sy eienaars Jaco en Elsa het ons met soveel gasvryheid ontvang en tuis laat voel. Die nat koue weer buite was vergete binne in die snoesige warm huis. Die kamer was pragtig en gesellig en ons was baie spyt ons kon nie langer bly nie. Sal hulle beslis aanbeveel.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Dit was net 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Ons sien regtig uit om julle weer te sien.
Geniet julle kuiers en groete aan die Coetzers.

Vriendelike Groete
Jacoen Elsa

Centre-Ville Guest House
Kobus S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Uitstekend!

Puik gastehuis! Alles skoon en vars. Puik ontbyt.

Ben-piet O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben-piet O

Baie rustige atmosfeer, vriendelike en hulpvaardige diens! Beste ontbyt in die Wes-Kaap!

Die eienaars van die plek het ons baie tuis laat voel en het seker gemaak ons kry net die beste uit ons kuiertjie by hulle. Hulle ontbyt was tops!

Tatum C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum C

Thank you for an amazing stay.

The guesthouse is central, beautiful and well kept. We had a wonderful stay.

Bennita D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennita D

Baie netjiese verblyf, lekker sentraal geleë.

Ons kuier by Centre-Ville was heerlik. Hulle gee 'n heerlike ontbyt en is loopafstand van die dorp af. Regtig waarde vir geld. Ons sal graag weer daar oorbly in die toekoms.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Bennita
Ons waardeer julle terugvoer. Dit is altyd n riem onder die hart as ons gelukkige en tevrede gaste het.
Ons hoop regtig om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Jacoen Elsa

Centre-Ville Guest House
Arno O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno O

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt! Die ligging is ook perfek.

Die gastehuis is baie mooi en die kamers is baie oulik. Ons is baie vriendelik ontvang en in die oggende het ons die lekkerste ontbyt geëet. Die ligging van die gastehuis was baie sentraal, so al die lekker eetplekke was naby.

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Arno
Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het en ons sal julle graag weer wil huisves.
Vriendelike Groete,
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Johan S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Pragtige gastehuis en dis goed geleë.

Baie aangename verblyf en die ontbyt was van hoogstaande gehalte en vars bedien. Die eienaar en sy vrou, Jaco en Elsa, is baie gasvry en dit maak 'n groot verskil aan mens se verblyf. Hulle sit ekstra in om jou tegemoet te kom.

Elize W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W

Ons het heerlik gekuier en die diens was uitstekend. Baie dankie Jaco en Elsa!

Die netjiese gastehuis bied 'n heerlike huislike atmosfeer. Jaco en Elsa is vriendelik en gasvry en die diens is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was baie lekker. Ons sal enige tyd mense aanbeveel.

Louise N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise N

Sentraal en lieflik.

Centre-Ville is heerlik geleë, binne loopafstand van wonderlike restaurante, maar steeds stil genoeg sodat jy 'n goeie nagrus sal kan geniet. Die kamer was pragtig, netjies en skoon, en ek sou dit beslis aanbeveel as jy Franschhoek wil ontdek te voet.

Leandri D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer!

Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon. Die kamer lyk identies aan die fotos op die webtuiste. Ontbyt was heerlik gewees. Sal beslis weer daar slaap.

Helen V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen V

Alles was perfek!

Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Centre-Ville Guest House se terugvoer

Beste Ras en Helen,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.
Vriendelike Groete
Jaco en Elsa

Centre-Ville Guest House
Jakkie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakkie V

Aangename verblyf met heerlike ontbyt.

Jaco en Elsa is baie vriendelike en behulpsame mense. Die personeel se diens om jou kamer aan die kant te maak terwyl jy ontbyt nuttig, is uniek!

Susan O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Gemaklik, skoon, vriendelik, goeie ligging, baie goeie waarde vir geld.

Ons het arriveer op Kersdag en Elsa het geen moeite ontsien om ons te ontvang nie. Die verblyf, ontbyt, vriendelike diens en goeie ligging van die gastehuis is beslis aan te beveel. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Wouter B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B

Wonderlik!

Baie dankie Elsa en Jaco, die verblyf was puikt!

Albertus O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus O

N Vakansie verblyf wat ek nie maklik sal kan vergeet.

N Stukkie oudheid gemeng met Franse invloed en n gasheer en gasvrou wat jou bystaan met inligting het jy n wen resep vir n aangename verblyf. Die vriedelikheid van die personeel, die pragtige natuurskoon, alles in loopafstand maak dit die perfekte plek om n paar dae te gaan rus. Breek weg vir n mini vakansie en gaan bly by Centre-Ville. Hoogs aanbeveel.

Ria L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L

Vriendelike gasheer en gasvrou, heerlike ontbyt en pragtige kamer.

Sal dit beslis aanbeveel vir enige een wat in Franschhoek wil oornag.

Ide V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ide V

Pragtige plek - heerlike verblyf in die hartjie van Franschhoek!

Dit is 'n pragtige huis loopafstand van die middedorp met 'n heerlike ontbyt en gawe gashere!

Jeanné O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanné O

Heerlike ervaring.

Sal verblyf hier met vrymoedigheid aanbeveel. Jaco en Elsa is wonderlike gashere en jy word heerlik bederf. Hulle sien tot in die fynste detail toe dat jou verblyf by hulle aan huis iets besonders is.

Geerd S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geerd S

Comfortable and cosy atmosphere.

Wonderful host and very nice staff. Excellent breakfast! Tip for if you want to go for a hike with panoramic views: At end of Reservoir street the is a nature reserve. Take 'Cats se pad' and walk for two (up and down), or more hours.

Eugene K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene K

Baie stylvol en smaaklik opgemaak.

Elsa weet als van gasvryheid.

Johann K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K

Uitstekende ligging en baie elegante verblyf.

Baie goed - kan dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis in die toekoms.

Mari D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari D

Sien die sterre hieronder.

Cj B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj B

Fantastiese en vriendelike ouwêreldse atmosfeer.

Die gastehuis is baie goed geleë in 'n veilige en stil omgewing, stapafstand van die restaurante af.

Karen T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen T

Absolutely loved the accommodation,and would definitely recommend it to all.

Great hospitality from owners, Jaco + Elsa. We will definitely go back and recommend to all.

Philip R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip R

Heerlik

Heerlike, rustige en veilige verblyf.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWMxODQzLWIwN2EtNDZiYi1hODQ1LWI4M2Q2YTQ2ODEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 9 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-19:00 11:00 -33.9113789 19.121613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang