Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centre-Ville Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nicus O
1 nag
5.0
Aug 2024

Great place to stay! Extremely nice place to stay, love the old wooden floors and high ceilings. The host is a very friendly and generous tannie. Thank you for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties, loopafstand van alle winkels en restaurante. Fantastiese ligging en ons was aangenaam verras deur die ontvangs en behulpsaamheid van die gasvrou. Omdat ons daar was vir 'n fietsren, het ons ook toegang gehad tot die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekke. Heerlik, skoon en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflike Victoriaanse huis, stapafstand van die hoofstraat. Lieflike huis en ligging. Gemaklike bed en skoon badkamer. Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Daar is gemaklike stoele op die stoep waar jy luilekker kan wegkruip en lees, of kyk wie en wat in die straat verbykom. Die enigste "nadeel" is dat die huis, met al sy lieflike plankvloere, baie krakerig is, so bring oorpluisies as jy laat wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarié D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons voorkeur verblyf in Franschhoek - dankie heerlik gekuier. Heerlik gasvrye en gerieflike verblyf binne stapafstand van besienswaardighede in die pragtige Franschhoek. Lekker bederf-ontbyt is 'n groot bonus. Ons kuier graag weer hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Best value, great location and wonderful staff. Was fantastic - perfect position and great breakfast. Amazing value for an in and out visit to Franschhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Great and super friendly and helpful staff and manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Als waarvoor jy kan vra om heerlik te bly! Fantastiese verblyf naby aan dorp waar jy orals heen kan loop! Elsa het ons baie tuis laat voel! Kamers is baie gerieflik en als wat jy nodig het! Ontbyt was baie lekker en die tafel was met soveel detail en smaak gedek! Dankie vir 'n lekker oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Centre-Ville Guest House
Beste Janine Baie dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Elsa en Jaco

Janette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Friendly service but the room was not comfortable to move around in. The service was friendly and good. The breakfast was fresh and well presented. The only problem was that it is difficult to walk in the room and get out of the bed due to the angle of the low ceilings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige plek, vriendelike mense. Baie dankie vir julle gasvryheid en tegemoetkoming, ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWMxODQzLWIwN2EtNDZiYi1hODQ1LWI4M2Q2YTQ2ODEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 9 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-19:00 11:00 -33.9113789 19.121613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang