Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centre-Ville Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Centre-Ville Guest House is 'n 4-ster gastehuis in die middel van Franschhoek binne 2 minute se stapafstand van al die winkels, galerye en dorpsrestaurante af. Die Hugenote-monument is net 200 m weg.

Hierdie sierlike Victoriaanse Huis is in 1905 gebou en is een van die juwele van ons dorpie met ouwêreldse sjarme, oregan-vloere en hoë plafonne.

Ons het 8 smaakvol versierde kamers. Al die kamers is en suite met lugversorging, haardroërs, DStv, skeerpunt, yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis internettoegang.

Gaste kan by ons plonspoel ontspan of alternatiewelik kan hulle op die dek sit of buk met heerlike uitsigte oor die dorpie en omliggende berge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicus O
5.0
Great place to stay! Extremely nice place to stay, love the old wooden floors and high ceilings. The host is a very friendly and genero...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Andre M
Saam met vriende
5.0
Fantasties, loopafstand van alle winkels en restaurante. Fantastiese ligging en ons was aangenaam verras deur die ontvangs en behulpsaamheid van die g...
Sien meer
Aug 2024
Elmie V
Saam met vriende
5.0
Lekke. Heerlik, skoon en huislik.
Jul 2024
Ingrid P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike Victoriaanse huis, stapafstand van die hoofstraat. Lieflike huis en ligging. Gemaklike bed en skoon badkamer. Vriendelike diens en heerlike o...
Sien meer
Jun 2024
Elmarié D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons voorkeur verblyf in Franschhoek - dankie heerlik gekuier. Heerlik gasvrye en gerieflike verblyf binne stapafstand van besienswaardighede in die pr...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Centre-Ville Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWMxODQzLWIwN2EtNDZiYi1hODQ1LWI4M2Q2YTQ2ODEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 9 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-19:00 11:00 -33.9113789 19.121613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang