Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centurion Guest House and Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lauren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great place to stay and in such a convenient location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian Rheeder R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Was gerieflik en netjies. Die staff was baie behulpsaam, netjies en veilig. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike Groete, Minette Holtzhuizen, Centurion Guest House

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Baie rusige atmosfeer. Baie sentraal gelee gastehuis, naby die hospitaal en besighede in Centurion. Die kamer is netjies en skoon. Die bed kon langer gewees het vir my persoonlik. Sekuriteit is goed. Die ontbyt is uitstekend voorberei en deur vriendelike staf bedien. Ek sou graag 'n klein kluis in die kamer wou gehad het. Die weglating van 'n bedkassie aan die eenkant is ongemaklik, daar is nerens waar jy jou bril of telefoon kan neersit nie. Ons besoek julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Delia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie vriendelike diens. Netjiese, veilige verblyf en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike Groete Centurion Guest House

Michele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie vriendelike, gasvrye mense, baie netjies en skoon en heerlike ontbyt. Baie rustige omgewing. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal julle beslis aanbeveel en weer gebruik. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Goeie Dag Baie dankie vir julle terugvoer, ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete Minette Holtzhuizen Centurion Guest House

Gillian P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Pleasant, clean, good service and safe. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Good day, Thank you for your valued review. We hope to accommodate you in the near future. Kind Regards, Centurion Guest House

Gerard T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Excellent location, convenient, customer friendly. Ideal location to be near Pretoria, but not in the hustle and bustle. The site is quiet and convenient. The room was comfortably spacious with good beds/mattresses. There is a convenient kitchenette and all the facilities were clean and well maintained. It was easy to find and it's on convenient access roads to the Fountains, UNISA and the Muckleneuk region of Pretoria. I certainly would recommend the Centurion Guest House and Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Good Day Gerard Thank you for your stay at Centurion Guest House and the review. We value are guest and hope to see you soon. Have a great day Regards Management

Kumra T
1 nag
5.0
Okt 2020

Baie genotvol en rustig Vriendelike onrvangs, rustig en pragtig plek. Geen probleem gehad om ontbyt vroeg by kamer af te lewer nie. Was wonderlik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete Centurion Guest House

Johan N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Dankie vir 'n baie aangename verblyf. En die lekker stil area om lekker te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Goeiedag Johan Dankie vir jou terugvoering, waardeer.

Amanda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Gerieflik, stil, aangenaam. Die kamers was baie skoon; die omgewing is baie rustig met pragtige bome. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Minette
Centurion Guest House and Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete Centurion Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NTk5Y2ZjLTZkZTUtNDE2Ni04YjVmLWZiY2IxNTUxZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 277 Van Riebeeck Avenue Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.818551637436 28.207461833954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang