Centurion Guest House and Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lauren V - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to stay and in such a convenient location.
Christian Rheeder R - Feb 2023
Algehele gradering
Was gerieflik en netjies.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Minette Holtzhuizen,
Centurion Guest House
Adriaan C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rusige atmosfeer.
Lees meerDelia K - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House
Michele C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye mense, baie netjies en skoon en heerlike ontbyt.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie vir julle terugvoer, ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Minette Holtzhuizen
Centurion Guest House
Gillian P - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant, clean, good service and safe.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your valued review.
We hope to accommodate you in the near future.
Kind Regards,
Centurion Guest House
Gerard T - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent location, convenient, customer friendly.
Lees meerCenturion Guest House and Lodge se terugvoer
Good Day Gerard
Thank you for your stay at Centurion Guest House and the review.
We value are guest and hope to see you soon.
Have a great day
Regards
Management
Kumra T - Okt 2020
Algehele gradering
Baie genotvol en rustig
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House
Johan N - Feb 2020
Algehele gradering
Dankie vir 'n baie aangename verblyf.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Goeiedag Johan
Dankie vir jou terugvoering, waardeer.
Amanda B - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, stil, aangenaam.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House
Corne A - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vriendelike eienaar, behulpsaam, en het ons gehelp met vroeë ontbyt.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House
Wynand D - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met baie vriendelike diens.
Helga V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Karen L - Nov 2017
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Martie V - Okt 2017
Algehele gradering
Van die toerusting is outyds
Magda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik maar ongelukkig kry jy 'n gevoel van oud. Goedkoop matte. Melkpoeier in kamers. Ou plastiek waterbottel in yskas. Mens verwag beter vir 4 ster.
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Ons neem kennis.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Johann E - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
George F - Okt 2016
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring gewees!
Centurion Guest House and Lodge se terugvoer
Groot waardering vir positiewe terugvoer. Baie dankie!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang