Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centurion Guest House and Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Centurion Guest House is in Lyttelton Manor geleë en bied 'n rustige omgewing in 'n lieflike tuin onder groot bome. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende verblyf in veilige omgewing.

Gaste het 'n keuse van 23 kamers, waarvan 4 toegerus is vir selfsorg. Elkeen van die eenhede beeld 'n tema van hout en klip uit. Die eenhede het almal en suite-badkamers. Die kamers en eenhede het ook 'n TV met gastehuisboeket DStv, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe asook verhitting en 'n waaier. Die eenhede het privaat ingange, veilige parkeerplek en hulle word daagliks gediens. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word voorsien.

Gaste kan by die Koi-dam onder 'n lapa ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar in ons lieflike tuin waar 'n oorvloed voëls gesien kan word.

Centurion Guest House is naby OR Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Die Gautreinstasie is binne maklike bereik. Die gastehuis is binne 6 km vanaf Centurion Mall, die Netcare Unitas-hospitaal, SuperSport Park-krieketstadion, asook die Waterkloof-lugmag en weermagbasis. Die gastehuis bied ook maklike toegang tot die N1-, N14- en R21-hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Centurion Guest House and Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NTk5Y2ZjLTZkZTUtNDE2Ni04YjVmLWZiY2IxNTUxZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 277 Van Riebeeck Avenue Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.818551637436 28.207461833954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang