Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Ryneveld

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Accommodation @ Ryneveld
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hannes L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie gemaklike en gerieflike plek.

Baie dankie vir die pragtige skoon en gerieflike huisie! Ons het so lekker gebly. Veiligheid en gemak was uitstekend by die gastehuis.

Rennett J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennett J

Gasvry, gemaklik en waarde vir geld.

Baie rustige en veilige area met vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gebly.

Morne C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Lovely place, quiet and private. Has all the facilities you need.

Friendly owner, a very comfortable big bed. Clean and quiet.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Teleni S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teleni S

Very clean and lot of space.

The service was very friendly.

Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Baie rustig.

Die eenheid het alles wat mens nodig het vir oornag verblyf. My seuntjie het die trampolien vreeslik geniet.

Elwira J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwira J

Baie netjiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Die geriewe is werklik waarde vir geld en die ligging was ideaal vir wat ons nodig gehad het. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Baie dankie.

Marinel E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinel E

Baie gerieflike verblyf.

Die plek was baie netjies en die diens was baie goed. Daar is alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer daar bly.

Lizette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Heerlik rustig en veilig.

Rustige oornag, lieflike eenheid, baie gasvrye eienaars. Sal beslis weer daar bly.

Hennie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L

Sakpas vir ons benodig het.

Akkommodasie was goed gewees, maar die stort kort aandag m.b.t. skimmel/mildew wat die stort vuil laat vertoon.

Accommodation @ Ryneveld se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Hennie. Ons sal beslis aandag gee aan die stort.

Accommodation @ Ryneveld
Dawie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Klein, maar doeltreffend. Net om oor te slaap.

Sal weer teruggaan vir 'n oorslaap.

Lisa P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Beste en lekkerste plek en mense.

Beste en lekkerste plek en mense. Die oom en tannie het uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak. Baie, baie dankie! Ek beveel die blyplek 100% aan.

Accommodation @ Ryneveld se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer. Ben

Accommodation @ Ryneveld
Henry F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Fantasties.

Alles is daar. Dit kleiner detail soos sjampoo en selfs tandepasta het my opgeval. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Jeanette G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Netjies en gerieflik.

Veilige, stil en netjiese plekkie. Goed toegerus met basiese benodigdhede.

Caroline L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline L

Great for a place to rest your head at night. Perfect for business travel. Lovely area.

See rating.

Trevor S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Awesome! Good parking, beautiful garden, full DStv, extra touches such as sauces and honey were just unexpected and so welcome.

Lovely surroundings, quiet and safe. Host was friendly and helpful. Most probably the best accommodation I've stayed at in a while.

Elize S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize S

Goed geleë, maar nie waarde vir geld.

Die eienaar was vriendelik maar die kamer was stowwerig. Die induksiestoof se blad vuil en vetterig. Die muurproppe en ligskakelaars vuil. Die toiletdeksel was vuil so ook die rakkie in die stort. Lyk of dit lanklaas skoongemaak is. Sal vir seker nie besoekers aanbeveel nie.

Accommodation @ Ryneveld se terugvoer

Goeiedag Elize, baie dankie dat jy dit aan my uitgewys het. Ons maak beslis werk daaraan en sal sorg dat dit nie weer gebeur nie.Ek wil graag vir julle 'n gratis nag aanbied as julle weer wil kom kuier as verskoning daarvoor.
Groete, Ben.

Accommodation @ Ryneveld
Amanda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Lekker en maklik.

Baie dankie, Ben! Jul kamer is baie mooi netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Al die DStv-kanale en die verskeidenheid kussings waarvan ons kon kies was 'n lekker verrassing. Die ekstra matras vir my dogtertjie was heerlik snoesig. Lekker koffie en vars melk! Alles was baie gerieflik en maklik en die kamer is lekker ruim. Ons kan jul met gemoedsrus vir almal aanbeveel! Ons sien jul definitief weer!

Terence J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence J

Dit is 'n lieflike, baie skoon en netjiese plek.

Baie beïndruk met die skoonheid van die kamer. Die eienaar was baie behulpsaam en het gereeld seker gemaak alles is in orde.

Accommodation @ Ryneveld se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Terence, ek waardeer dit baie.
Bespreek gerus weer wanneer jy weer wil kom kuier in Pretoria. Groete daar in die Kaap, Ben

Accommodation @ Ryneveld
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang