Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Ryneveld

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gemaklike en gerieflike plek. Baie dankie vir die pragtige skoon en gerieflike huisie! Ons het so lekker gebly. Veiligheid en gemak was uitstekend by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rennett J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry, gemaklik en waarde vir geld. Baie rustige en veilige area met vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lovely place, quiet and private. Has all the facilities you need. Friendly owner, a very comfortable big bed. Clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teleni S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Very clean and lot of space. The service was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie rustig. Die eenheid het alles wat mens nodig het vir oornag verblyf. My seuntjie het die trampolien vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwira J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Die geriewe is werklik waarde vir geld en die ligging was ideaal vir wat ons nodig gehad het. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie gerieflike verblyf. Die plek was baie netjies en die diens was baie goed. Daar is alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Heerlik rustig en veilig. Rustige oornag, lieflike eenheid, baie gasvrye eienaars. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Sakpas vir ons benodig het. Akkommodasie was goed gewees, maar die stort kort aandag m.b.t. skimmel/mildew wat die stort vuil laat vertoon.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ben
Accommodation @ Ryneveld
Dankie vir die terugvoer, Hennie. Ons sal beslis aandag gee aan die stort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang