Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Ryneveld

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation@Ryneveld is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar met 'n stoel en ingeboude kaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en beskutte parkeerplek. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n eenplaat-induksiestoof, potte, 'n pan, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die perseel het sonpanele en genoeg addisionele krag sodat beurtkrag geen invloed op verblyf het nie.

Daar is ook gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gaste het toegang tot die swembad.

Besienswaardighede in die area is onder meer Jan Smuts Huismuseum, Rietvleidam en die Voortrekkermonument.

Winkelsentrums in die omgewing sluit in Irene Village Mall, Castle Gate Mall, Centurion Mall en Menlyn Maine.
Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal is ongeveer 10 km vanaf die gastekamer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklike en gerieflike plek. Baie dankie vir die pragtige skoon en gerieflike huisie! Ons het so lekker gebly. Veiligheid en gemak was uitsteken...
Sien meer
Feb 2024
Rennett J
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry, gemaklik en waarde vir geld. Baie rustige en veilige area met vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Morne C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place, quiet and private. Has all the facilities you need. Friendly owner, a very comfortable big bed. Clean and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Teleni S
5.0
Very clean and lot of space. The service was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Alet B
5.0
Baie rustig. Die eenheid het alles wat mens nodig het vir oornag verblyf. My seuntjie het die trampolien vreeslik geniet.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Ryneveld het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang