Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Century On Lake Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Venique V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great location. Nice stay. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam, goed toegerus, veilig en baie goed geleë. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Lekker naby winkelsentrums en hoofweg geleë. Gasheer was baie behulpsaam met instruksies. Ons is vooraf gewaarsku dat daar tans teëls uitgebreek word en nuwes gele word. Veilige parkering. Gratis WiFi was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Loved every minute. It was central to everything we needed to do. Maybe just change the fan in the upstairs room. The blade was damaged and made a lot of noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

N "workout" verblyf. Knieë en rugprobleme. Bly weg. Baie trappe. Geen hysbak. Binne na loft kamer ook baie steil trappe. Verder vir gewone mense is dit gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gerieflike eenheid. Pragtige uitsig, maklike toegang tot hooftoetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Gerieflik. Die eenheid was skoon en het al die nodige toebehore gehad. Die eienaar was baie behulpsaam. Is binne loopafstand van Canal Walk. Die eenheid is naby die N2 wat dit maklik maak om na enige gedeelte van Kaapstad te ry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natecia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing. The view was beautiful, and the host was very helpful and willing to assist when needed. The kids didn't want to leave; the pool was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sundree N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Location very good. We had no issues with check-in and check-out. The host responded very quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raaeq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ratanga-weg 13, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1f31d024b41f445ee6a5daa2cd024094f3bc84cce7a0492a9f90b01096cf75b5396c382e550bac8232b72e1b30f6594e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 13 Ratanga Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891546584658 18.504548195781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang