Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Century On Lake Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ratanga-weg 13, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Century On Lake Apartment is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer op die boonste vloer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met DStv, Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon wat spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende area en die ikoniese Tafelberg. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Century On Lake Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raaeq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ratanga-weg 13, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Century On Lake Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ratanga-weg 13, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1f31d024b41f445ee6a5daa2cd024094f3bc84cce7a0492a9f90b01096cf75b5396c382e550bac8232b72e1b30f6594e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 13 Ratanga Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891546584658 18.504548195781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang