Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cera

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ricus V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Great house, ligging en plek! Fantastic! Miskien net buite asblik kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Was lekker sentraal en naby alles. Sal dit aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunette S
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

'n Lieflike vakansiehuis. Ons het heerlik gebly! Die grootste bonus was dat elkeen van die slaapkamers sy eie badkamer het. Ook 'n lieflike dekstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Open-plan beach fun! Sit back and relax - everything you need is there! The house is situated close to the beach. We walked to the beach and the light house everyday. Quiet and safe neighbourhood. Check in and check out was quick and efficient. House is well equipped and spacious - awesome for outdoor living as well. Nice place to sit back and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Cera
Thank you Estelle, I am so glad your enjoyed your stay. Thank you for respecting the property, you are an amazing guest and I can recommend you to any host 100% and you are welcome back anytime.

Joseph W
Lang verblyf
4.8
Jan 2019

Lovely friendly service. House has a great layout for a largish group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2019

Great stay. Awesome place. Location good. Great stay. Awesome place. Location good. Unfortunately we felt we were being overcharged with a once off cleaning fee of R750. For that price we expected the place to be cleaned every day at least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Cera
Glad you enjoyed your stay. Very sorry you are unhappy about the cleaning fee. This fee was visible on the quotation and as per our discussion prior to your arrival, I did explain what the fee covers. Carlien

Diane G
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Baie gemaklik Die kamers wat almal en-suite is het perfek gewerk vir ons groep wat almal paartjies is. Baie goed toegerus en baie oop spasie. Vol DStv (sodat ons die rugby kon kyk). Carlien is baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leriche E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Groot en netjies. Ons het ons tyd by Cera baie geniet. Die huis is lekker groot en baie netjies en skoon. Die huis het alles wat jy kan nodig kry op vakansie. Ek sal Cera definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Cera
Baie dankie Leiriche, vir die mooi resensie. Dit is ons plesier.

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2017

'n Heerlike wegbreek met alles wat jy nodig het. Cera is 'n goed-toegeruste huis enkele blokke vanaf die see. Die huis beskik oor vier slaapkamers, elkeen met 'n eie badkamer. Op die boonste vlak is 'n ruim sit-, eetkamer en kombuis wat toegerus is met alles wat jy benodig om jou verblyf aangenaam te maak. Die onderdakbraai op die grondvloer is beskut teen die wind en reën. 'n Verdere bonus is die dubbelmotorhuis waar jy jou motors veilig kan intrek. Ons gasheer- en gasvrou het ons vriendelik verwelkom en rondgewys, en gesê dat ons hulle enige tyd kon skakel indien ons vrae of probleme het. Ons huiwer geensins om Cera aan te beveel vir groter groepe mense nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Cera
Dit was vir ons n voorreg om ons huis met julle te deel, baie dankie vir die ongelooflike puik toestand wat julle die huis in gelos het. Ons sal julle enige dag aanbeveel en julle is meer as welkom terug in die pragtige Kaap st Francis.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jun 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carlien
Cera
HI Sharon, Thanks for the review we do appreciate the response. We are truly sorry about the fact that you feel the photo was misleading we do disclose our location on the map and from the location on the map it is evident that the house is not beachfront We will definitely take the review to hart and try and avoid any misleading information off our webpage. Kind Regards, CERA

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 4, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0NmRlZDIyLWJhMWYtNDdhMC1iZTdhLTdlMjZmNWIyNjcwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 4 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208727825584 24.830882978531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang