Cera
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ricus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great house, ligging en plek!
Manuel P - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker sentraal en naby alles.
Eunette S - Nov 2019
Algehele gradering
'n Lieflike vakansiehuis.
Estelle S - Aug 2019
Algehele gradering
Open-plan beach fun! Sit back and relax - everything you need is there!
Cera se terugvoer
Thank you Estelle, I am so glad your enjoyed your stay. Thank you for respecting the property, you are an amazing guest and I can recommend you to any host 100% and you are welcome back anytime.
Joseph W - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely friendly service.
Riaan L - Apr 2019
Algehele gradering
Great stay. Awesome place. Location good.
Cera se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Very sorry you are unhappy about the cleaning fee. This fee was visible on the quotation and as per our discussion prior to your arrival, I did explain what the fee covers.
Carlien
Diane G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik
Leriche E - Des 2017
Algehele gradering
Groot en netjies.
Cera se terugvoer
Baie dankie Leiriche, vir die mooi resensie. Dit is ons plesier.
Johan S - Jun 2017
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek met alles wat jy nodig het.
Lees meerCera se terugvoer
Dit was vir ons n voorreg om ons huis met julle te deel, baie dankie vir die ongelooflike puik toestand wat julle die huis in gelos het. Ons sal julle enige dag aanbeveel en julle is meer as welkom terug in die pragtige Kaap st Francis.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamastraat 4, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang