Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Country Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipstraat 2, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ceres Country Lodge is in Ceres geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie lodge is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 6 eenhede wat elk 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens of dubbelslaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stortgeriewe.

Die kombuis in elke eenheid is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Die lodge is binne maklike bereik van winkels, restaurante en talle doendinge soos visvang, 4x4-roetes, ziplining en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Ceres Country Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hancel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Phillipstraat 2, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipstraat 2, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40c231be9c5f90f6a1150b946056f0e20190375ec4dc46e1c7bf1662da11a89919fe59bd2ff1f02bce3983d846ac27bbcb1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 2 Phillip Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.369691999957 19.307425196924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang