Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 42, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Ceres Peak 2 is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind en het 1 aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitarea wat 'n kaggel, TV met Netflix en 'n slaapbank vir 'n kind het. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies insluit.

Die eenheid het 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel. Ceres bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos 4x4-roetes, staproetes, Zipline en ander aktiwiteite in die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Faurestraat 42, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 42, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90da5c3c27d8388d05e87a1b0455fcc5ed23bfbcc4c341c4dd05a8679b1e131d111c9c00a410c22508a6887985c1a0abe8bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 42 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362446667578 19.304095368196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang