Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Madaleen L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Rustig en niks het gekort nie. Baie lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Baie mooi, netjies en skoon, pragtige uitsig en tuin. Kamer ruim en alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Fantasties! Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene U
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig stil, was baie goed vir my geestelike toestand. Ek en my dogter het heerlik gekuier vir 3 dae, ligging asemrowend, soggens my gebruiklike yoga op die grasperk gedoen. Lekker privaat. Die plek is mooi ingerig met alles wat mens benodig, ingesluit kraakvars beddegoed. Ons het gaan zipline, gate uit geniet, Zipline 3 min drive away. Magdel is 'n aangename stil mens, sy het ons regtig welkom laat voel, dankie. Sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lomine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Asemrowend mooi met berge, rustig en als wat nodig is. Baie mooi plekkie en hulle is regtig baie vriendelik. Heerlik gebly al was dit nou net 1 aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dit was heerlik. Aicon en fan het hulle werk gedoen in die hitte. Ons het net 1 nag daar gebly. Was baie netjies en skoon. Daar is 'n swembad, maar nie beskikbaar vir gaste nie. Ons het darem die 'privaat' bordjie daar gesien, maar dit moet dalk net ook so genoem word terwyl mens boek. Dit was baie warm en dit sou heerlik gewees het om dalk net af te koel. Net 'n gedagte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het die oornagverblyf baie geniet. Ceres Peak is 'n pragtige plekkie. Ons het die oornagverblyf baie geniet. Ceres Peak is 'n pragtige plekkie en is goed ingerig, skoon en netjies, en ek sal enigiemand aanbeveel om daar te bly. Die uitsig oor die berge is 'n groot pluspunt; dit is net pragtig so ver jy rondom jou kyk van die stoepie af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat die reisiger benodig. Ja, dankie. Puik akkommodasie in goeie ligging, vriendelike gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ceres Peak is aan te bevelen as 'n reisiger net een nag wil oorslaap. Ons het 'n baie aangename rusaand gehad by Ceres Peak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly. Alles was lekker. Net die braaigeriewe bietjie opgradeer. Braaibak, braaitang en kole tang dan is alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 93 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang