Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 74 resensies vir Ceres Peak
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Job T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Job T

Calm, central stay.

Clear communication with the listing that sets the right expectations. We would go there again.

Albie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S

Als wat ons nodig gehad het.

Vinnig maar baie lekker.

Erika L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

We will be booking another weekend.

It was absolutely beautiful and a calming experience being there for the weekend. Both my husband and I enjoyed it. Thank you for your hospitality and your friendliness.

Heleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Manjefiek.

Pragtig, baie netjies en gasvry.

Gavin J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J

True comfort and tranquility.

The facilities, setting and everything inside and outside were exceptional. The hosts were very friendly and helpful, ensuring that our overnight stay was memorable.

Lauren M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren M

Great.

We enjoyed it. It was a nice and central location, and a nice and relaxing location.

Samantha S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Wondelike verblyf met absoluut pragtige uitsig.

Dit is ons eerste besoek aan Ceres gewees en met die wondelike verblyf, absoluut pragtige uitsig en natuurlik die geleentheid om die sneeu te beleef was alles net perfek. Ons sal graag weer gebruik maak van die akkommodasie en beveel dit vir seker aan.

Henk W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk W

Baie lekker gebly.

Fantastiese ligging, wonderlike diens en die verblyf is goed toegerus met alles wat jy mag benodig.

Danie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

'n Ruim, luukse en stylvolle rusplek.

Ons was twee moeë reisigers wat by Ceres Peak aangekom het een laat middag. Die eienares het ons welkom laat voel soos beroemdhede. Die geriewe is luuks, ruim en stylvol. Ons het heerlik gekuier. Ceres Peak is vir seker 'n móét as jy in Ceres wil oorbly.

Laura L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura L

Baie netjiese, goed toegeruste en ruim eenheid.

Ons gasheer en gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ons welkom laat voel. Sal beslis weer daar oornag en aanbeveel vir reisigers deur die pragtige Ceres.

Meagan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan F

Very pleasant stay, beautiful setting.

Had a really good stay-over. Beautiful setting, clean and everything you need for a quick stop-over.

Lynne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Alles was puik.

Beste diens, beste verblyf.

Roomene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roomene C

Pragtige plek met 'n mooi uitsig op Ceres se berge.

Ons was net een nag daar, maar dit is 'n pragtige oornagplekkie. 'n Pragtige kamer en heerlike ekstras soos koffie en melk. En ons het selfs vars pomelo's gekry.

Chantal A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Our stay was peaceful and amazing.

The hosts were very accommodating. We enjoyed our stay, and we had a phenomenal experience at Ceres Peak. I will definitely recommend it to anyone and will visit again. Thank you, Magdel.

Sanet H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H

Aangenaam, privaat, altyd elektrisiteit, skoon en gerieflik.

Vriendelike, behulpsame diens!

Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Gerieflik, warm, baie lekker!

Die eenheid was pragtig, skoon en baie gerieflik, met elektriese kombers en lugversorging om die winterkoue te verdryf. Dit is rustig en stil, met 'n pragtige uitsig op die berg. Baie dankie aan die gasvrou en -heer vir julle vriendelikheid en gulhartige ontvangs. Ons het heerlik gekuier!

Natasha V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Was baie gerieflik en mooi.

Dit was regtig net 'n mooi plekkie, en vriendelik diens.

Ruwayda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda D

Fantasties.

Ons het dit Baie geniet en het somme veilig gevoel. Baie leke geslaap ook. Geen klagtes. Sal weer daar kuier.

Melouise O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melouise O

Awesome.

Baie skoon, netjies en die mooiste uitsig. Sal beslis weer daar bly.

Marieth V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth V

Pragtige oornagplekkie met die mooiste grasperk en uitkyk op die berge.

Pragtige plekkie, sentraal geleë.

Maritza S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Gerieflik, gemaklik.

Hier voel jy baie tuis. Jy is privaat en die bonus was om nie loadshedding te hê nie. Die eienaars is baie vriendelik en maak seker jy is op jou gemak.

Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Wonderlik.

Profesioneel, behulpsaam, vriendelik.

Gregory H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory H

Peaceful, no disturbance, spotless.

Only negative, no umbrella on patio for midday sun.

Anna H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna H

Was warm and very comfortable in the freezing weather.

The place was very clean and spacious. Would definitely return.

Shawn M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M

Waarde vir geld.

Plek was baie netjies en ruim met vriendelike ontvangs en 'n mooi uitsig.

Chantel L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Heerlik terug by die huis!

Magdel en MR, dit was so 'n lekker verrassing toe ons uitvind ons kuier by mense saam met wie ons op skool was. Julle het ons terug-huis-toe-kuier tops gemaak! Baie dankie daarvoor, julle sien ons definitief weer.

Petra N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Die blyplek is smaakvol en pragtig gemeubileer.

Die eenheid is in 'n rustige en veilige buurt geleë. Die eenheid is ruim en alles wat benodig word, is voorsien. Sal beslis weer hier oornag.

Winnie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B

Oornagverblyf.

Ons het vir 1 aand oorgeslaap. Heerlike rustige omgewing.

Willie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Netjies, skoon, goed toegerus.

Wat 'n lekker ruim en netjiese verblyf. Ons sal weer van hulle gebruikmaak.

Ceres Peak se terugvoer

Baie dankie Willie.

Julle is enige tyd weer welkom.

Ceres Peak
Jonren J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonren J

Rustig, kalm. Knus!

Baie vriendelik ontvang. Baie gasvry.

Ilze O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze O

Lieflike, rustige, huislike verblyf.

Alles is so mooi en keurig. Baie vriendelike gashere.

Nico G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Pragtige plek.

Ons sal beslis weer daar gaan bly indien ons weer Ceres besoek.

Logan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan H

Rustigheid met 'n mooi aansig.

Pragtige en netjiese plekkie met die mooiste uitsig. Sal definitief weer gaan kuier by Ceres Peak.

Elize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Pragtige plek met als wat jy nodig het en 'n uitsig vanaf stoepie "to die for"!

Magdel het ons baie tuis laat voel en kon lekker ontspan na 'n lang reis. Buurt heerlik stil om in. te stap. Sal plek beslis aanbeveel.

Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker rustig goed toegerus met pragtige uitsig van berge.

Sien sterre.

Ron S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron S

Comfortable, clean and convenient stop over, even for a few days.

Ceres Peak is a tranquil stay with a beautiful view. An attentive and accommodating host. Great stay.

Dorothea S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea S

Dis 'n lieflike plekkie en het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Dis 'n lieflike plekkie en het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Elvira H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvira H

Ons het heerlik gekuier. Dit was baie rustig en eg plattelands. Die akkommodasie was ruim en modern.

Akkommodasie was genoegsaam vir twee mense vir twee dae, maar indien daar vir langer bespreek word is die yskassie bietjie klein, veral as daar gekook moet word. Die stoepie is ook bietjie warm sonder 'n afdakkie, maar ons het die twee dae daar baie geniet. Baie dankie.

Rocky F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky F

Good accommodation for the business traveller.

Only complaint is that the batteries for aircon and TV were flat. Also no toilet pan brush.

Ceres Peak se terugvoer

Hi Rocky,

Thank you we will check it out.

Ceres Peak
Haylene M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene M

Very peaceful and quiet.

Really like the environment and swimming pool view. Just a little bit scared of the dogs, but no problem. Would love to stay there a next time.

Marileen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen H

Excellent.

Nice and clean. Comfortable bed.

Nadia K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Clean and neat.

Great host and friendly staff. Will definitely be back. Love the scenery.

Bennie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie T

Baie aangenaam en goeie waarde.

Ontvangs was goed, kamer baie netjies en al die nodige was beskikbaar.

Johannes H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Waarde vir geld, ruim en netjies.

Hoogs aanbevole akkommodasie.

Paul D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Stil en rustig in 'n pragtige omgewing.

Pragtige groen gras in 'n rustige omgewing met 'n besonderse uitsig op die berg. Skoon, nuut en netjies.

Christian D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian D

Just perfect.

Clean, plenty of room, safe.

Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R

Beautiful and peaceful

Great accommodation, tastefully furnished, clean and neat with everything you need. Super comfortable bed. Such a beautiful view of the mountain. Will definitely be back.

Carin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Perfek vir 2.

Ons het vir die Cape Epic hier verblyf geneem. Dit was perfek geleë en toegerus vir die doel van ons verblyf. Ons sal graag terugkom hierheen vir 'n Eselfontein-oefennaweek.

Uys G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys G

Skoon, netjies en sentraal geleë.

Sien sterre.

Andreas B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B

Blyplek was prakties en maklik toegangbaar. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie skoon en netjies

Toilet se handvatsel het vasgesteek en probleem aan eienaar uitgewys. Ons het pragtige uitsig oor die berge gehad.

Hannetjie En Christo C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie En Christo C

Blomme gaan kyk, sneeu en berge. Ongelooflik.

Mooiste uitsig. Gerieflik, veilig. Netjies. Volledig toegerus.

Riaan W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Stunning and tranquil.

It was a stunning place, with friendly people and such a tranquil setting. We left in peace to enjoy our stay and take in the beauty of Ceres. Definitely will go back again

Antoinette C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Dit was vir seker die netjiesste akkommodasie wat ek nog gevind het. Die gasvrou is hulpvaardig en toestelle modern.

Ek sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Kurwin K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurwin K

I just loved the home we slept in.

See stars.

Vincent T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent T

Baie lekker gebly, ontvangs was hartlik en 'n mens tuis laat voel.

Baie netjies, skoon en veilig met 'n mooi rustige tuin en omgewing. Puik verblyf.

Alexandra J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra J

Absoluut heerlik. Mooi wegbreek wat uitkyk op berge en groen gras. Baie dankie Magdel.

Kamer was skoon en mooi gestyl. WiFi het gewerk en daar is 'n smart TV. Was 'n bederf.

Nadia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Pragtige verblyf.

Mooi verblyf, met alles wat jy nodig het. Vriendelike diens. Wens ons kon langer bly!

Christoffel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel H

Uitstekende gasvryheid en pragtige uitsig

Die verblyf was topklas, privaatheid, mooi uitsig oor die berge, en 'n pragtige, ten volle, toegeruste eenheid. Ceres Peak sal my vir seker weer sien.

Ceres Peak se terugvoer

Baie dankie, Christoff, julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Ceres Peak
Craig E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig E

A very comfortable stay.

Magdel was very accommodating arranging a braai facility and advice on travel. Her spot has everything you need for a break in the beautiful town of Ceres.

Rutger B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rutger B

Highly recommend this place, comfartable beds, clean, kind hosts and beautiful setting.

The unit is based in a lovely garden, overlooking the mountain. With tables and chairs set up for use. There is also an aircon in the room for the hot days. With crisp clean bedding and a very comfortabl bed. So impressed.

Peter G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

As the name says "Ceres is Peak".

Friendly and really helpful. Beautifully appointed and without any hassles.

Sarel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Baie netjies en goed toegerus.

Ontvangs is vriendelik en akkommodasie uitstekend. Matjies voor bed en stort sal help, die vloer is bietjie koud.

Levorique L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levorique L

Dit was wonderlik om oor die natuuruitsig te kyk. Die blyplek is baie mooi en ek sal dit definitief aanbeveel.

Die rustige, pragtige omgewing het ek baie geniet. Die gasvryheid en vriendelikheid waarmee ons ontvang was, was opreg waardeer.

Moritz V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moritz V

Uitstekende akkommodasie.

Vriendelike ontvangs. Hulpvaardige gasvrou.

Liezel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Perfekte wegbreek.

Ceres Peak bied privaatheid en veiligheid aan. Die tuin met die uitsig oor die berge is asemrowend. Dit bied 'n groot vertrek met genoeg plek vir drie. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer op die laast minuut. Dit was net die wegbreuk wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir al die moeite.

S.g. D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S.g. D

Great value for money, beautiful location and room. Warm and helpful reception. Highly recommended!

Thank you for a perfect weekend!

John C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Uitstekende netjiese plekkie.

Gasheer en gasvrou was baie oulik en behulpsaam. Sy het dadelik vir ons 'n braai laat haal toe ons vra om te braai.

Rocky F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky F

Great stay.

Accommodation was clean and tidy and enjoyed having an honesty fridge.

Ceres Peak se terugvoer

Hi Rocky, Thank you for staying at Ceres Peak. It was nice to have you as a guest. Hope to see you again.

Ceres Peak
Charlotte G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G

Baie mooi plekkie en vriendelike mense.

Lyk soos n hotelkamer. Alles gerieflik en baie netjies. Beslis waarde vir geld.

Ceres Peak se terugvoer

Hi Charlotte, baie dankie. Was ook baie lekker om jul as gaste te he. Jul is altyd welkom as jul weer deur Ceres reis!

Ceres Peak
Marieta S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Pragtige plek, netjies en skoon.

Ons sal Ceres Peak vir enige iemand aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang en almal was baie gasvry. Die plek is lekker ruim en goed toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Die uitsig is pragtig en kyk uit oor die berge. Ons het heerlik gekuier.

Ceres Peak se terugvoer

Hi Marieta, baie dankie dat jul by Ceres Peak gebly het. Hoop om jul hou weer te sien.

Ceres Peak
Millicent A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent A

Relaxing, comfortable and very clean. Friendly and accommodating owners.

A perfect break away from the norm. I absolutely loved the room we stayed in. Very clean and spacious. It had everything that a self-catering place would need and more. Thank you for the fridge packed with many extra goodies. Friendly and accommodating owners. They will definitely be seeing me again.

Ceres Peak se terugvoer

Hi Millicent,
Thank you for stay at Ceres Peak. Looking forward to see you again.

Ceres Peak
Dirk L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Ruim, modern en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvant deur Magdel. Die kamer is modern en stylvol. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Veilige omgewing met goeie sekuriteit. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Ceres Peak se terugvoer

Baie dankie Dirk. Lekker om jul as gaste te ontvang. Hoop om jul weer te sien.

Ceres Peak
Lian T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lian T

Vriendelike gasvrou en pragtige plekkie.

Perfekte kamer vir 'n vinnige kuiertjie. Kan dit definitief aanbeveel!

Evon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evon S

Okay for a overnight stay.

For an overnight stay, Ceres Peak is fine. The hostess made every effort to make sure we had what we needed in the self-catering unit.

Ceres Peak se terugvoer

Thank you Evon for staying at Ceres Peak.

Ceres Peak
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang