Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ceres Peak

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 1 ruim slaapkamer en is geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n alarmsisteem.

Ceres het 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, Zipline en ander doendinge in die berge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lorraine N
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, privaat, veilig, luuks en ruim. Pragtige plek, netjies, privaat, ruim, luuks en waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel. Sal weer h...
Sien meer
Apr 2025
Wynand D
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, pragtige uitsig.
Mrt 2025
Madaleen L
Besigheidsreis
5.0
Rustig en niks het gekort nie. Baie lekker. Rustige omgewing.
Jan 2025
Elmien B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Baie mooi, netjies en skoon, pragtige uitsig en tuin. Kamer ruim en alles wat mens nodig het!
Jan 2025
Henco S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantasties! Sal dit definitief aanbeveel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 3 mense 98 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456