Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 1 ruim slaapkamer en is geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n alarmsisteem.

Ceres het 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, Zipline en ander doendinge in die berge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het absoluut aan ons behoeftes voldoen. Ons het baie lekker gebly. Baie rustige plek.
Okt 2024
Rina K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Uitstekende geriewe. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly. Vriendelike en behulpsaam met alle navrae.
Okt 2024
Elana R
Gesin met tieners
5.0
Vir seker n veilige en mooi plek. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit was baie veilig en kon ons heerlik braai en ontspan elke aand na n Tennis...
Sien meer
Okt 2024
Petra B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie veilig gewees. Het baie lekker gebly.
Sep 2024
Ghita R
Gesin met tieners
5.0
Rustige wegbreek op mooi plek. Baie oulik, rustig met pragtige uitsig en baie goed ingerig met alles wat jy nodig het.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 83 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang