Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cerf 6 Margate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cerf 6 Margate is in 'n woonstelgebou net 200 m vanaf Margate-strand geleë.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed met 'n uittrekbare enkelmatras. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank met leerkroegstoele en is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, ketel en 'n broodrooster. Skuifdeure lei uit die sitkamer na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte.

Gaste kan gebruik maak van die vermaakarea op die dak met braai-area en swembad. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Die woonstelgebou is slegs 200 m vanaf die Margate-strand geleë, met sy oorvloed restaurante, wegneemetes, kroeë, nagklubs, visvangpier, en gewilde vermaakstrand, dit is ook weg van die gewoel van die middedorp geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eljonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cerf 6 Margate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOGVlNTZkLWYwNTktNGMxYi05MDRlLTg0NWFjOTFhOGRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Lagoon Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.859181583563 30.371659791417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang