Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heritus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir C'est La Vie Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Majestically beautiful.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

C'est La Vie Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for choosing us, Stephen. You were a great guest and we were delighted to host you.

Do visit again.

C'est La Vie Boutique Hotel
Santie C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Die ligging van die plek is sentraal.

Ek wil graag noem dat die ligging van die plek baie goed geleë is vir skool/sportgeleenthede. Ek verstaan net nie wat gebeur het nie, want met ons aankoms daar is ek verwys na 'n klein kamer. Dit is glad nie die kamer wat ek geboek het nie. Hul het gesê die kamer wat ek geboek het, was duurder as wat ek voor betaal het. Toe word ek na 'n kamer geneem wat minder kos as wat ek voor betaal het. Verder was die diens en alles baie goed. Welke hul pryse nie opgedateer is of julle en van die gastehuise nie met pryse ooreengekom het nie. Ek was nogal ontevrede daaroor.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd12350bd65e21970541365c8cf5131769d8fd0a4fbf03fed0574abd5b5a9832aa0ef72a6bac9c3a48029ce90f1287e8ee9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 34 Hofmeyer Street Witbank 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8707276 29.217526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang