Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Boutique Hotel is 'n pragtig gerestoureerde historiese huis in Witbank. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende en rustige wegbreek.

Die hotel bied verblyf in 7 kamers met en suite-badkamers, gemaklike beddens en privaat ingange. Al die kamers het geriewe soos yskassies, TV's, haardroërs, plafonwaaiers of lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel beskik oor 'n gastesitkamer, restaurant en 'n eetarea. Gaste kan in die tuin stap, op die stoep ontspan, skaak op die reuse-skaakbord speel of in die swembad afkoel.

Die hotel het ook sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir C'est La Vie Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heritus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink C'est La Vie Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd12350bd65e21970541365c8cf5131769d8fd0a4fbf03fed0574abd5b5a9832aa0ef72a6bac9c3a48029ce90f1287e8ee9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 34 Hofmeyer Street Witbank 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8707276 29.217526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang