Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Self Catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir C'est La Vie Self Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eric L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L

Puik lekker weer, mooi uitsig, sal weer gaan.

Mooi uitsig naby see! Plek is netjies, daar is alles wat 'n mens nodig het! Gasheer uitstekende diens! Ek kan ongelukkig niks slegs sê nie, alles was 100%.

Jeanette Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z

Tien uit tien.

Pragtige plek met ʼn mooi uitsig. Uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het, tot ʼn ekstra TV in die kamer. Die bottel wyn was ʼn heerlike bederf. Ons sal beslis weer hier bly. Well done op ʼn awesome plekkie.

Aleska B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleska B

An amazing experience! Highly recommended.

What an amazing experience! And what a view! The apartment is equipped with everything necessary. Highly recommended!

Lizet D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet D

Amazing stay.

Very good accommodation. Scenery was amazing. Short walk to the beach. Although I missed the "something cold" in the fridge that was stipulated on the information brochure.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thanks for the good review, Lizet. Please come again for a bottle of champagne. I'm so sorry.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Sonica B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica B

Asemrowende uitsig en baie lekker plek!

Baie aangename, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Cecilia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Fantasties, het dit baie geniet!

Ons het baie lekker gebly by C'est La Vie Self Catering Apartment. Die eenheid is ruim met die mooiste see-uitsig vanaf omtrent elke leefarea. Die gasheer en gasvrou was beskikbaar vir versoeke wat ons gehad het. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is naby aan winkels, restaurante asook Kaapstad, ens. Dit is 'n stil area en privaat as mens wil afskakel. Tafelberg kan gesien word vanaf die strand naby die huis en het ook die mooiste sonsondergange oor die see.

Jason K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

We had an amazing stay. We were very satisfied with our stay.

We had been provided with wood and blitz to braai, as well as complimentary wine. The living area was wonderful, especially with a cool breeze flowing through. The kitchen was well-equipped for cooking, and there were enough plates, cutlery, and glasses.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thanks for the review, Jason. Hope to see you again soon.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Anna-marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Onverbeterlik!

Absoluut onverbeterlik!

Tom H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Great, peaceful and relaxing.

Beautiful place. Has everything we needed. The host made contact with us before arrival to arrange for entry, etc. The area is quiet and on a MyCity bus route. The area seems very safe to me; the vehicles are parked on the street, but we were never concerned about problems. I will surely stay over next time when we need accommodation in the Cape Town surrounding.

Cara B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara B

Relaxing and enjoyable.

Absolutely amazing. The inside is so well decorated and it gives such a beach vibe. Exactly what I was looking for. The experience was hassle-free, and I would definitely visit again.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thanks for the review, Cara. Hope to see you again soon.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Christine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

Another great stay!

We stayed at C'est La Vie again this year for our anniversary. Yet again, the apartment is clean, warm, and welcoming with an amazing view — even with all the rain. Plus, we actually got engaged on Sunday the 9th of July while in Melkbosstrand, so now it is even more of a special occasion to visit again!

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Hi Christine, thanks for the review.
Congratulations on the engagement! You are wonderful people, Wish you a wonderful and blessed life together.
Best wishes
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Christo V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Excellent value for money.

Very neat, friendly hosts and beautiful view.

Chris Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Uitstekende verblyf.

Uitstekende ligging. Baie naby die strand. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die eenheid. Binne en buite braai. Sal hierdie eenheid hoogs aanbeveel.

Elmien P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Fantasties!

Baie mooi uitsig, skoon, netjies en goed gemeubileer. Alles wat nodig is. Wonderlike gasvryheid!

Anna F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F

Gerieflik, goed toegerus en goed geleë.

Vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Baie aangename verblyf! Veilige omgewing maar parkering op straat bietjie ongemaklik.

Hendrik A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Regte see-gevoel-plekkie.

Ons het lekker gebly. Die binnebraai is baie lekker en die stoep met die mooi sonsak in die aande is vir seker 'n wenner.

Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Fantastic seaview, very clean, most enjoyable.

It was fantastic, will be visiting again soon. Totally enjoyed my stay and I highly recommend this apartment.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Deon, vir die evalueering. Sien julle gou weer. Groete, Jacques.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Michael C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C

Alles wat ons nodig gehad het met die ligging wat ons wou gehad het.

Alles was goed.

Roland D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Rus vir die siel.

Wonderlike ligging en stapafstand na 'n pragtige, rustige strand. Die wooneenheid beskik oor alles selfs hout vir eerste aand se braai. Die bed is super sag - kon slaap vir dae. Beslis waarde vir geld.

Lilian L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian L

Dit is rustig, veilig en plekkie is goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Die ligging is goed. Die strand is binne loop afstand. Jy kan die strand van enige plek vanuit die woning sien. Ek sal beslis weer gaan. Die bestuurder se diens is puik, jy kry dadelik terugvoering op enige navrae. My tieners was beslis beïndruk met die uitsig.

Hein K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Magnificent view, very clean, stylish, and very safe!

Ideally located, very warm welcome and a very well organised environment and provide all the necessary. I highly recommend C'est La Vie Self Catering Apartment! I had an absolute wonderful relaxing time!

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thank you for the review, Jessica, I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards, Jacques.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Christine R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

A cozy apartment with amazing views.

My boyfriend and I had so much fun staying at C'est La Vie for the weekend. It was our anniversary weekend, which made the complimentary bottle of wine and chocolates an extra special surprise. Our favourite parts were the beautiful views, indoor braai area, and how close the apartment is to the beach. We would love to visit again!

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dear Christene, I appreciate the review. And a huge thanks for leaving the place so neat and tidy! Please visit again. Regards, Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Zelna S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna S

Pragtig, alles waaroor ons gedroom het van ons verblyf in Kaap.

Wonderlike ontvangs! So gasvry, pragtige see-uitsig van balkon, woonstel alles wat mens nodig het en meer! Rustige omgewing! Kan regtig aanbeveel!

Juan-mari L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mari L

Besonders.

Ons het baie lekker gekuier. Netjies, mooi, rustig en Jacques was baie vriendelik en behulpsaam.

Marcell D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell D

Melkbos is 'n baie stil, netjiese en veilige voorstad.

Baie netjiese en toegeruste eenheid met als wat jy nodig het. Vriendelike diens vanaf die eienaars. Mooi see uitsig vanaf die stoep en stapafstand na die strand.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Marcell. Ek is bly julle het lekker gekuier. Vriendelike groete, Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Bernadette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette N

Puik wooneenheid. Netjies en rustig!

Veiligste en rustigste area ooit! Eienaar was baie vriendelik en plekkie pragtig ingerig.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Bernadette. Julle moet 'n wonderlike 2022 hê. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Moira E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira E

Wonderlike naweek.

Soos met ons vorige wegbreek was alles tops. Dankie Gerda en Jacques, netjies gedoen.

Elna G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Lekker rustig.

Dankie - dit was die tweede keer dat ons hier gebly het en het dit weer baie geniet. Die eenheid is goed toegerus met 'n lekker stoep met uitsig.

Mary-ann V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann V

Uitstekende akkommodasie, so goed ingerig, asemrowend uitsig.

Die eenheid is so goed ingerig, netjies skoon met die mooiste uitsig oor die see. Die area/buurt is stil, skoon en veilig. Ons het die kort wegbreek baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid Jacques/Gerda.

Ianthe B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ianthe B

Baie lekker gebly met lieflike uitsigte.

Ek en my man en ons 6 maande oue baba het baie lekker gebly. Die uitsigte is pragtig en die plekke is baie netjies en goed ingerig. Sal beslis weer hier bly.

Moira E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira E

'n Onvergeetlike kuier.

Dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons sien julle beslis weer. Woonstel toegerus met alles waaraan jy kan dink.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Moira, sien julle gou weer. Groete, Jacques.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Eddie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie B

Lekker gekuier

Gemaklike verblyf met alles wat nodig is.

Hugo B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Lekker by die see!

Ons het die uitsig op die see baie geniet! Die stapplek op Melkbos se strand is onverbeterlik.

Hilde N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde N

Rustige verblyf, mooi sonsondergange en baie gerieflik.

Vriendelike en behulpsame gashere met 'n welkome verassing in die yskas met aankoms! Baie netjiese plek, gerieflik en goed ingerig en dit was welkom om 'n see-uitsig te hê terwyl die strande gesluit was.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Hilde vir die resensie. Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Ek moet nog ietsie vir jou pos. Groete, Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Louise D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Gasvryheid op sy beste! Baie netjies en ten volle toegerus. Pragtige see uitsig.

Sal enige tyd aanbeveel. 11 uit 10 vir C'est La Vie Jacques en Gerda het ons baie tuis laat voel in n pragtige, ten volle toegeruste eenheid. Daar het selfs iets koud in yskas gewag met ons aankoms. Baie baie dankie vir 'n fantastiese tyd in Melkbos.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Louise vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Jacques en Gerda

C'est La Vie Self Catering Apartment
Adri S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Lekker by die see.

Die ontvangs was baie vriendelik en die geriewe is gerieflik en netjies, dankie!

Bertha M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

Wonderlike plekkie met asemrowende uitsig.

Sal dit absoluut aanbeveel en gaan self ook weer daar bly. Als was perfek. Van blyplek tot ligging en selfs gasheer. Baie dankie.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Bertha vir die mooi "review". Ek hoop werklik dat alles reg sal uitwerk vir julle in die komende maande. .

C'est La Vie Self Catering Apartment
Bea D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea D

Fantastiese wegbreek.

Het my tyd by julle verskriklik geniet. Die woonstel is baie mooi en netjies bymekaargesit. Die uitsig is besonders.

Bernd J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd J

A lovely apartment, with stunning views, 1 block from the beach, with everything you could need.

We thoroughly enjoyed our 3 week stay. Jacques and Gerda were friendly and welcoming and attended to every little need. The apartment is upstairs so enjoys lovely views and is beautifully decorated to give the holiday relaxed feeling. We definitely will stay there again when we visit Cape Town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige woonstel, met 'n pragtige uitsig, 1 blok van die strand, met alles wat jy nodig het.

Ons het ons 3 weke lank deeglik geniet. Jacques en Gerda was vriendelik en verwelkomend en het aandag geskenk aan elke klein behoefte. Die woonstel is op die boonste verdieping, geniet pragtige uitsigte en is pragtig versier om daardie ontspanne vakansie-gevoel te gee. Ons sal beslis weer daar bly as ons Kaapstad besoek

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thanks for the review Bernie and thank you for the gift.

Regards,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Wendy E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E

Baie aangename verblyf

Ons het heerlik gekuier by C'est La Vie Self Catering Apartments, pragtige uitsig! Skoon, netjies en kraakvars linne. Ons was bederf met vonkelwyn in die yskas en sjokolade op die bed!

Adalene K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adalene K

Pragtige, perfek ingerigte verblyf!

Pragtig, oulik ingerig en baie cozy! Sal die see-wegbreek vir almal aanbeveel. Dierbare eienaars wat mens welkom laat voel. Mooi see-uitsig daarby. Sien julle weer.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Adalene. Ons hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2018
Groete
Jacques en Gerda

C'est La Vie Self Catering Apartment
Lana B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B

Had a wonderful, relaxing stay by the beach.

My husband and I had such a peaceful stay here. It's right by the beach and located in a quiet area. The hospitality we received from Jacques was also lovely.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Thanks for the lovely review Lana. May you have a wonderful marriage.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Andre O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie aangenaam.

Baie gerieflik en goed ingerig. Die enigste voorstel is dat hulle dalk moet oorweeg om gemaklike rusbank in braaivertrek te plaas, want die huidige bankies is mooi maar nie gerieflik om lank op te sit en TV kyk nie. Ons het maar in kamer op bed TV gekyk. Lekker stil en mooi uitsig op see.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die voorstel Andre. Ons het nog nie voorheen klagtes/voorstelle gehad oor die gerieflikheid van die rusbanke nie. Ons sal vir seker spoedig werk maak daarvan en as julle weer kom kuier sal daar ander rusbanke wees. Vriendelike groete, Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Heidi U - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi U

Relaxing break.

My partner and I spent 2 nights at C'est LA Vie, we had an amazing relaxing weekend. The accommodation was perfect and had everything we needed, will definitely recommend to family and friends.

Lewies V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewies V

Fantastiese waarde vir geld.

Vanaf dag een met ons aankoms het Jacques uit sy pad uit gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die wyn in die yskas was 'n lafenis. Die beste sonsondergange wat jy ooit sal beleef in die Kaap. Sal beslis die plek weer besoek en beveel dit ten sterkste aan.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Lewies. Ek hoop julle het n wonderlike 2017.
Groete
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Lizelle K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het.

Dit is 'n pragtige, netjiese woonstel met alles wat jy benodig. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam, het selfs vir ons 'n koue wyntjie in die yskas gelos met ons aankoms. Pragtige see-uitsig. Ons sal dit vir enige gaste aanbeveel.

Elaine D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Blyplek is puik.

Woonstel is gerieflik en baie mooi. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Celeste vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Andries M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Kyk die see. Van daar tot doer!

Jacques en Gerda is baie ontvanklike gashere wat jou gou laat tuis voel. Wyntjie in die yskas, vuurmaakhout, sout en peper en botteltjie olie in die koskas. Biblioteek vol boeke wat ek graag wil lees. Voel soos my eie strandhuis.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Andre vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer in die mooiste Kaap. Groete Jacques en Gerda.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Wouter H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H

Vars lug in 'n skoon, netjiese selfsorg-eenheid in 'n veilig area by die see!

Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Die selfsorg-eenheid is smaakvol en goed ingerig met alles wat mens nodig het, en nog meer. Ons was verwelkom met 'n bottel rooiwyn, bier in die yskas, en sjokolade. Die bed, linne en handdoeke was van goeie gehalte. Ons het baie lekker gebly. Die 21 trappe op na die woonstel is 'n negatiewe punt, met geen lig op die trappe in die aand. Andersins was ons baie tevrede.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Wouter vir die resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier as julle in SA is.

Ns. Die lig by die trappe is nou uitgesorteer maar dit bly 21 trappe.

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Quentin V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V

Goed toegerus!

Ons het baie lekker gebly. Was baie goed toegerus met alles wat jy nodig gaan hê. Al wat kort is parkering onder skadu.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Quentin vir die resensie. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Chris M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Lekker gebly!

Die plek is skoon en netjies Vriendelike mense! Mooi uitsig as jy bereid is om die huise voor jou te ignoreer.

Tessa S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Baie netjies, en die ligging het die mees ongelooflikste sonsondergange.

Netjiese plekkie met die mees asemrowende sonsondergange.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Tessa vir die mooi review. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Leonie M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Uitstekende verblyf, naby openbare vervoer, tog privaat, netjies en pragtig ingerig.

Die plek is werklik waarde vir geld, mens is baie privaat en ver van die stad se gejaag af, maar tog naby gerieflike roetes. Die verblyf is uitstekend, en van hoë gehalte. Ek sal verseker weer gebruik maak. Melkbos is 'n heerlike stapstrand, met die lekkerste eetplekkies en mooiste sonsondergange. Vriendelikste mense en honde! Die bonus hier is - dit is die veiligste dorp in SA en voorwaar ek het alles probeer; van Thai massage tot openbare vervoer met geen probleme. 5-ster! Wel gedaan, julle.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Leonie vir die mooi review!

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Alta V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pragtige plek wat soos jou eie huis voel.

Eienaars is baie vriendelik. Plek was mooi skoon en netjies en 'n mens het onmiddellik welkom gevoel aangesien dit ingerig is asof dit jou eie huis is. Ons het lekker gerus en die strand is stapafstand wat 'n groot bonus is.

Susan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie lekker gebly!

Sal beslis weer daar bly.

Louise N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing met beeldskone uitsigte.

Die akkommodasie was baie gerieflik - die woonstel is in 'n puik toestand, netjies, en baie skoon. Dit is perfek ingerig met alles wat mens moontlik sou kon nodig kry op vakansie! Ons was aangenaam verras oor die strand-uitsig, en Tafelberg wat vir jou loer wanneer jy in die oggend kosmaak. En die sonsondergang van daardie stoep af is iets om te beleef! Die eienaar was baie behulpsaam, en het selfs vir ons 'n bottel wyn in die yskas gesit vir ons aankoms. Die woonstel het veilige parkering en is in 'n baie rustige area. Dit is 'n kort stappie van die strand af, en van daar nie te ver na die restaurante. Die MyCiti bus stop ook net buite die huis, wat dit baie gerieflik maak sou mens wou stad toe gaan of net in Melkbos reis sonder enige bekommernisse. Ons is net spyt dat ons net twee nagte daar gebly het, en hoop om gou weer terug te keer!

Christie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Aangenaam verras deur dié juweeltjie!

Die eienaar, Jacques Buitendag, het ons baie gasvry verwelkom. Ons het die binnebraai nuttig gebruik. Jacques het selfs vir ons sout gebring toe ons besef ons het dit nie saamgebring nie. Die sonsondergange oor die see was 'n lekker bederf om te geniet vanaf die ruim balkon. Die blyplek bied soveel toerusting waarvan ons nie eens die helfte benut het nie. Ons kom weer!

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christie. Sien julle weer. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Charl P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P

Baie lekker!

Vriendelike gasheer en gasvrou. Hulle het dit aangenaam gemaak vir ons verblyf. Ek sal die verblyf aanbeveel.

C'est La Vie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Charl.

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Brian L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian L

A nice stay.

Very pleasant and comfortable.

Eben V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Aangenaam!

Baie spasie, rustig en netjies.

Julian V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V

Uitstekende waarde vir geld!

Die woonstel is ruim, goed geleë en het 'n lekker balkon vanwaar 'n mens die see kan sien. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en die area is veilig. Uitstekende waarde vir geld - ons sal definitief weer daar bly.

Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzNhY2NmLTM0NzYtNGZhOS05YzNhLTlkZjEyMThkZjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang