Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Self Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Mathilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en ontspanne. Pragtige uitsig oor die see. Baie skoon en netjiese eenheid met alles wat nodig is. Absolute moet indien jy in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, veiling gerieflik en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Sekerlik een van die skoonste en beste toegeruste plekke waar ons nog gebly het. Boonop het die eienaar sy motor buite laat staan om myne in die motorhuis te parkeer toe 'af van die straat' parkering vol was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie geniet, ruim, netjies met mooi see uitsig. Baie lekker gebly. "Feels like home". Mooi uitsig, ruim en alles was net genotvol. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik lekker weer, mooi uitsig, sal weer gaan. Mooi uitsig naby see! Plek is netjies, daar is alles wat 'n mens nodig het! Gasheer uitstekende diens! Ek kan ongelukkig niks slegs sê nie, alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tien uit tien. Pragtige plek met ʼn mooi uitsig. Uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het, tot ʼn ekstra TV in die kamer. Die bottel wyn was ʼn heerlike bederf. Ons sal beslis weer hier bly. Well done op ʼn awesome plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aleska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

An amazing experience! Highly recommended. What an amazing experience! And what a view! The apartment is equipped with everything necessary. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing stay. Very good accommodation. Scenery was amazing. Short walk to the beach. Although I missed the "something cold" in the fridge that was stipulated on the information brochure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Thanks for the good review, Lizet. Please come again for a bottle of champagne. I'm so sorry.

Sonica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Asemrowende uitsig en baie lekker plek! Baie aangename, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties, het dit baie geniet! Ons het baie lekker gebly by C'est La Vie Self Catering Apartment. Die eenheid is ruim met die mooiste see-uitsig vanaf omtrent elke leefarea. Die gasheer en gasvrou was beskikbaar vir versoeke wat ons gehad het. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is naby aan winkels, restaurante asook Kaapstad, ens. Dit is 'n stil area en privaat as mens wil afskakel. Tafelberg kan gesien word vanaf die strand naby die huis en het ook die mooiste sonsondergange oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzNhY2NmLTM0NzYtNGZhOS05YzNhLTlkZjEyMThkZjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang