Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zhantique Guest House 1

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Melanie B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Very happy. Very happy, ideally located and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was skoon, netjies en veilig. Absolute waarde vir geld. Vriendelik, skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties! Puik! Baie dankie vir die vriendelike en behulpsame diens! Dankie vir die gasvryheid deur ons later te laat bly het weens onvoorsiende voertuigprobleme. Baie dankie dat julle ons as 2 gesinne in 'n privaat ruimte bymekaar ingeboek het om as familie die naweek saam te kon geniet! Ons sal beslis weer van julle akkommodasie gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie oulik. Vreeslik oulik ingerig. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Netjies en veilig. Sakpasprys en maklik om te kry. Naby die lughawe. Lekker dag. Ja en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Nice. The room was lovely and comfortable. Some extra blankets would have been nice as there was only one for the bed and one for the sleeper couch, with the night being rather cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Keatlaretse Viola M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Exquisite and delicate. The person who helped was considerate and went the extra mile of organising the access for me because I was late for check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eurika B
1 nag
3.6
Mei 2024

Gerieflik, na aan waar ons moes wees. Daar was 'n dubbelbespreking wat nie ideaal was nie. Darem het die eienaar my die oggend voor ons moes inboek in kennis gestel. Moes in ander kamer oornag. Deure kort Q10 aangesien skarniere boraas. Mense langsaan (wat in die kamer oornag het wat ek oorspronklik bespreek het) was van 04h00 op en wakker. Deure wat raas het ons wakker gemaak. Bolaken het ontbreek, meer moeite kan met beddegoed gedoen word. Glasskuifdeur maak moeilik oop en toe. Parkering kan problematies raak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker. Hi, this place is excellent and worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Baie lekker en almal was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea73df059f092917f0aea93f3f6c8f6d3dd56635bee5dc377f327a9751177c601242ce99c7668364ca9eb0764fb67c955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2B Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.195541 28.237871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang