Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zhantique Guest House 1

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Zhantique Guest House 1
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Very happy.

Very happy, ideally located and very clean.

Danel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B

Dit was skoon, netjies en veilig.

Absolute waarde vir geld. Vriendelik, skoon en goed geleë.

Georgie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie F

Fantasties! Puik!

Baie dankie vir die vriendelike en behulpsame diens! Dankie vir die gasvryheid deur ons later te laat bly het weens onvoorsiende voertuigprobleme. Baie dankie dat julle ons as 2 gesinne in 'n privaat ruimte bymekaar ingeboek het om as familie die naweek saam te kon geniet! Ons sal beslis weer van julle akkommodasie gebruik maak in die toekoms.

Lize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Baie oulik.

Vreeslik oulik ingerig. Baie lekker, dankie.

Elize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Netjies en veilig. Sakpasprys en maklik om te kry. Naby die lughawe. Lekker dag.

Ja en heerlik geslaap.

Carmen F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F

Nice.

The room was lovely and comfortable. Some extra blankets would have been nice as there was only one for the bed and one for the sleeper couch, with the night being rather cold.

Keatlaretse Viola M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keatlaretse Viola M

Exquisite and delicate.

The person who helped was considerate and went the extra mile of organising the access for me because I was late for check-in.

Eurika B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eurika B

Gerieflik, na aan waar ons moes wees.

Daar was 'n dubbelbespreking wat nie ideaal was nie. Darem het die eienaar my die oggend voor ons moes inboek in kennis gestel. Moes in ander kamer oornag. Deure kort Q10 aangesien skarniere boraas. Mense langsaan (wat in die kamer oornag het wat ek oorspronklik bespreek het) was van 04h00 op en wakker. Deure wat raas het ons wakker gemaak. Bolaken het ontbreek, meer moeite kan met beddegoed gedoen word. Glasskuifdeur maak moeilik oop en toe. Parkering kan problematies raak.

Francois F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Very nice.

Hi, this place is excellent and worthwhile.

Frikkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Baie lekker.

Baie lekker en almal was vriendelik.

Wikus K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K

Een van die beste pleke waar ons nog gebly het in daardie omgewing.

Ligging is baie goed en die blyplek is presies soos voorgestel deur die advertensiefoto's. Netjies en skoon met meeste benodighede ingesluit. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Marthie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie F

Uitstekend.

Baie vriendelike diens met aankoms. Gerieflike plekkie vernaam as jy wil oorslaap vir laat vlugte by OR Tambo Internasionaal.

Elize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Ruim en netjies.

Lekker gebly. Plek is goed geleë en veilig. Gasvrou was ook behulpsaam met vervoerprobleme. Baie dankie.

Emuel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emuel M

Baie lekker gebly. Sal weer by julle boek.

Die TV het nie gewerk nie. Hy wou nie DStv oopmaak nie.

Ulanda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Baie oulike, ruim plekkie.

Sou net graag nog 'n glas en koppie wou hê. Daar was net 1 glas en 1 koppie. Verder geen klagtes. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Vreeslik pragtig, rustig en lekker!

Ligging perfek vir OR Tambo-reisigers.

Krishnaveni G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krishnaveni G

Enjoyed our short stay. People at the establishment are friendly and accommodating.

Pleasant stay. Safe and convenient.

Werner O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Baie lekker gekuier, lekker Afrikaans.

Kan ek een aanbeveling maak asb. Die kamer, badkamer en buite sitarea is baie netjies en skoon. Ongelukkig is daar geen plek om klere te hang nie. Miskien net 'n hak of twee teen die mure, of ekstra hakke agter die deure. Dit is my enigste vraag.

Lianza M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lianza M

Gerieflik, netjies en goeie ligging.

Baie aangename plek! Kamers is baie mooi uiteengesit en baie netjies binne. Ligging is fantasties, baie naby aan alles wat jy benodig. Sal beslis weer hier bly.

Mile K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mile K

Baie netjies.

Netjies, veilig en naby winkels.

Christiaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Netjiese opset en behulpsame mense.

Vir die ligte slapers, onthou dit is die lugruim vir groot vliegtuiglandings.

Elize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Netjies en goedkoop.

Rustig en veilig. Baie netjies en genoeg spasie.

Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Netjes en basiese benodigdhede was beskikbaar. Goed geleë.

Ike S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike S

Peaceful and restful environment.

The 25 minutes delay before the final check-in was a bit concerning. In addition, what is stated online relating to check-in time is contradictory. In other words, the online time is from 10 am, whereas management advises that check-in time is from 12 pm onwards. We also couldn't watch TV, as there was something wrong with tuning the channels.

Zhantique Guest House 1 se terugvoer

All units check-in starts from 12:00 please see description on booking. The TV was working 100%. We are available for assistance, we are just one message away.

Zhantique Guest House 1
Jurie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B

Heel aangenaam. Sal weer daar bly.

Sal dalk miskien net so bietjie gemakliker wou slaap op die bank-beddens in die oopplan-sitkamer.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Petrus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Baie stil omgewing.

Baie skoon plek, net die slaapbanke is nie regtig om op te slaap nie en is baie hard. Dan, die WiFi se sein is baie swak, veral as jy 'n fliek wil kyk.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wynand B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Beslis die moeite werd!

Chane het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer! Beslis 'n lekker plekkie as jy vinnig wil oorbly vir 'n aand of twee. Sal weer bespreek!

Elizabeth K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Vriendelike ontvangs. Lekker rustig en skoon.

Ons is vriendelik ontvang. Kamer was netjies en ruim genoeg vir die 2 nagte wat ons oorgebly het. Was lekker rustig. Wil vir gasvrou dankie se dat ons eers 12:00 kon uitboek. Ons bly weer Januarie 'n nag oor. Beveel CH OR Tambo International Airport Accommodation graag aan.

Marelize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Baie akkomoderend! Definitief hulle sterre werd!

Hulle was so amazing om ons te help na 8 uur die aand! Ons het ver gery! Hulle plekkie was gesellig en die gasvrou het my ontvang en vir my dadelik gewys na my plekkie! Sy was regtig baie nice!

Helmi W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmi W

Heerlik, privaat, veilig en vriendelike eienaars.

Ons was aangenaam verras met hoe mooi, netjies en skoon die eenheid was. Die gasvrou, Chanté, het die ekstra myl deur en deur gestap! Ons kom beslis weer hier oornag as ons in die omgewing is!

Jaco J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Heerlik skoon en baie vriendelik.

Dankie vir al die hulp en vriendelikheid. Glo ons sal julle weer sien.

Laurie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie B

Waarde vir geld, netjies en skoon. Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by CH OR Tambo International Airport Accommodation. Niks meer nodig nie.

Chantelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Baie skoon kamer. Ons het baie lekker geslaap.

Inklok was maklik en vinnig. Kamer was baie netjies en bed slaap baie lekker.

Elise O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise O

Netjiese kamer paar goedjies wat minder aangenaam was.

Hoewel die gastekamer baie mooi skoon en netjies was, kon ek nie slaap nie omdat daar 'n gekuier en mense wat heeltyd praat in die huis was. Ek is nie seker of dit ander gaste was nie, maar dit was baie steurend veral na 12 die aand. 2 ander klein dingetjies was die Netflix het nie lekker gewerk nie, mens kon nie iets kyk nie want dit buffer die heeltyd en dan was daar net 1 kwart rolletjie toiletpapier.

Ilonka L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka L

Baie mooi plekkie en veilig.

Dis 'n baie mooi plekkie, baie veilig en als wat mens nodig het.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea73df059f092917f0aea93f3f6c8f6d3dd56635bee5dc377f327a9751177c601242ce99c7668364ca9eb0764fb67c955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2B Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.195541 28.237871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang