Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
May L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Home away from home. Very comfortable stay. The rooms were very clean and neat. Dinner and breakfast were delicious. The staff went out of their way to make us and our kids feel at home. The hotel is also in very close proximity to tourist attractions such as Little Paris and Harties Cableway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great place for a weekend getaway. Very good, service was great, staff very friendly, accommodating and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Onvergeetlik! Die uitsig was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Pragtige uitsig van die boonste vloer af. Ons was vir 4 nagte in kamer 6 - ruim, met 'n aparte badkamer wat 'n groot bad met 'n uitsig insluit asook 'n stort en toilet. Die stoep is ook besonders ruim en laat mens toe om 'n 180 grade uitsig oor die dam te geniet. Die bed was baie gemaklik en natuurlik was die lugreëling in 'n warm somer ook goed benut. Ontbyt was goed gewees, insluitend die koffie. 'n Bababed was soos ons versoek het ook voorsien. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, maar ek dink daar is dalk te min van hulle om al die posisies genoegsaam te beman. Die swembad was ook baie welkom en goed benut. Die braaiarea langs die swembad was ook benut en geniet een aand. Daar is 'n vertrek onder kamer 6 wat amper soos 'n gemeenskaplike kombuis- en kuierarea funksioneer, maar ongelukkig werk van die apparate soos die oond en yskas/vrieskas nie. Ons kon darem daar saam met ons vriende kuier wat in een van die ander kamers gebly het. Ongelukkig was daar ook 'n insident waar ons kamerdeur met ons terugkoms wawyd oop was, na 'n dag uit op 1 Januarie. Dus een sterretjie minder vir veiligheid. Ons bly graag weer daar oor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

'n Ware Chateau ervaring! Baie lekker gebly, baie dankie! Amazing vriendelike personeel. Baie dankie by ontvangs en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lezelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Nice. Stay was lovely. Room was amazing. Restaurant service was not great. Reception service also good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jun 2024

Skoon en goeie diens. Was net 'n vinnige in en uit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jorrie J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2024

Dis nie . 00 per nag werd nie, daar is baie beter plekke vir daardie tiepe ge. Ek sal nie weer daar bly nie. Die aircon kon ek nie stel nie, geen kragpunte by die bed vir selfoonlaaier nie, geen vloermatte in die badkamer nie. Dit loop en gly nadat jy gestort het. Die stort se krane is los. Dis nie . 00 per nag werd nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Riekie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en gemaklik. Baie rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Mooi uitsig. Die gastehuis is pragtig, maar die kamer wat ons in geslaap het se matte was vuil en kan gerus 'n bietjie gewas word en die "grout" in die stort is swart wat sê dis lanklaas geskrop of skoongemaak. Dan was daar die 2 dames wat bokant ons geslaap het wat verskriklik geparty en harde musiek gespeel het dat ons later die bestuurder moes skakel 22:00 die aand om hulle te gaan stilmaak. Ons kan die die gastehuis blameer vir die gaste se gedrag nie. Dieselfde dames het die volgende oggend met hul nagklere in die eetsaal ingestap. Ek dink daar moet 'n "dress code" iewers blootgestel word sodat gaste weet hoe om aan te trek vir ontbyt. Die ontbyt was hemels. moes net baie lank wag. Ons was 08:30 in die eetsaal en het eers 09:50 daar uitgestap moes baie lank wag, want hulle was besig om personeel op te lei. Andersins is dit 'n pragtige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cannon-singel 31, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4e3f9dc948494be93e042ffca5f1f7dfef7b7900866b3559557d781aa555ca5097be17ce6dbba84b0fcd424b23295e061d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 31 Cannon Crescent Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.74844 27.8924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang