Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chadré Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lane V
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlike oornag plek. Charmaine is 'n baie hulpvaardige gasvrou. Sy gee meer as verwag, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bkoemfontein en Chadré gastehuis was goed vir ons. Baie lekker gebly. Heerlike beskuit bederf gekry en was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herculene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelik ontvang, plekkie netjies mooi en modern. Verblyf was heerlik. Ons verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great. Very nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie dankie aan ons gasvrou vir die ekstra bederfies. ×××. Baie baie lekker gebly. Het presies aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Chadré Guest House
Dankie Ronel Dit was 'n plesier om jul te huisves, sien uit na jul volgende kuier in Bloemfontein. Groete

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Dit was 'n baie aangename verblyf. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gasvry en waarde vir geld. Absoluut ideaal vir ligging en gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Uitstekende diens. Puik ontvangs. Sal net hier oornag as ons weer deur Bloemfontein ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Chadré Guest House
Liewe Chantelle Baie dankie! Was vir my ‘n plesier om julle hier te hê.

De Villiers H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, skoon en veilig en alles wat moes werk, het gewerk! Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Wat dalk vir ander gaste 'n uitdaging mag wees, is die feit dat daar nie 'n TV is nie. Vir ons het dit egter nie gepla nie, aangesien ek en my man kwaliteit tyd kon spandeer deur lekker te gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Chadré Guest House
Hallo Caren Dit was ‘n plesier om julle te ontmoet. En ek sien uit na jul volgende kuier. O ja, ek wil net noem ons het nou ‘n TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W E G Louwstraat 12, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b049f8b59779fab48fa25919ef19d264a5bb09ee79f58f51c4056f8134c639707971ed2eda9f1cc09544087e64f8c3a5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 12 W E G Louw Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.089918274169 26.154099803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang