Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chadré Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W E G Louwstraat 12, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Chadré Guest House is 'n knus woonstel op die gasheer se perseel in Langenhovenpark, 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Die eiendom is binne maklike bereik van supermarkte, restaurante, winkels en besienswaardighede in die omgewing.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe. 'n Etenstafel, werkstasie en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n slim-TV met DStv wat gestroom kan word, satelliet-TV, asook Netflix en ander kanale.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Kombuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lane V
5.0
Heerlike oornag plek. Charmaine is 'n baie hulpvaardige gasvrou. Sy gee meer as verwag, ons het heerlik gebly!
Nov 2024
Marina K
Saam met lewensmaat
5.0
Bkoemfontein en Chadré gastehuis was goed vir ons. Baie lekker gebly. Heerlike beskuit bederf gekry en was netjies en skoon.
Okt 2024
Herculene S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang, plekkie netjies mooi en modern. Verblyf was heerlik. Ons verblyf was lekker.
Sep 2024
Celeste C
Besigheidsreis
5.0
Great. Very nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Ronel T
5.0
Baie lekker. Baie dankie aan ons gasvrou vir die ekstra bederfies. ×××. Baie baie lekker gebly. Het presies aan ons behoeftes voldoen.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • W E G Louwstraat 12, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Chadré Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W E G Louwstraat 12, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b049f8b59779fab48fa25919ef19d264a5bb09ee79f58f51c4056f8134c639707971ed2eda9f1cc09544087e64f8c3a5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 12 W E G Louw Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.089918274169 26.154099803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang