Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka's Rock Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Thomlyn J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike vakansie met skoon geriewe. Dit was heerlik! Ek het bespreek en toe redelike kommerwekkende resensies oor die oord gelees. Wel, ek kan vir enige persoon wat soos ek nie wil in 'n minder gemaklike plek as my eie huis wil vakansie hou nie, net gerus stel. Chaka's Rock is werklik 'n juweel vir die prys. Dit is nie luuks nie, maar jy kom niks kort nie. Die eenhede is skoon, wat vir my die eerste prioriteit is. Daar is soveel om te doen, en die personeel is ongelooflik vriendelik. Diens is 5 ster werd, werklik! Ligging is sentraal, maar verseker baie rustig. Die kinders (nie dat ons kinders saam met ons gehad het nie) word heeltyd bederf met 'n vol program. Die strande naby is skoon en word heeltyd met streng toegangsbeheer beveilig. Ons het net nie al 6 borde, messe ens. gehad nie, maar ons was slegs 4 mense, so dit het nie gepla nie. Ek is ook seker dat sommer japtrap dit vir ons so uitsorteer as hulle daarvan bewus gemaak is. Ons het regtig lekker gebly. Dit was net te kort. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Enjoyed our trip. It was an enjoyable trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chezel W
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik gebly! Gordyne kort opknap maar lekker groot vertrekke en kamers en swembaddens als mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

As above. Very comfortable and pleasant. Friendly and accommodating staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lesego M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2023

Enjoyable. It was an enjoyable stay. Some of the furniture is old or water damaged, and the microwave buttons do not have labels. The gate was wide open for some time (perhaps it was broken), and that was a concern for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sumisha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful. Clean, safe, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Feb 2022

Ons het al telkemale by Chaka's Rock gebly, maar moet bieg, sal nie weer teruggaan. Eenhede baie verwaarloos, goed is sleg geroes. Daar was geen TV in ons kamer of broodrooster (moes vir een Saterdag vra). Geen deure voor die wasbak in badkamer, ens. Dis so 'n jammerte dat die blyplek so ageruitgegaan het - ons het altyd so lekker daar gebly en kuier, maar sal nie sommer binnekort teruggaan daarnatoe nie. Vir die prys wat jy per dag betaal vir eenheid betaal, verwag 'n mens net meer en definitief 'n beter see. Sal vir seker nie week by die vakansieblyplek gaan bly nie - was baie teleurgesteld. Ons het al vele kere daar oorgebly en dit was altyd fantasties, maar hierdie keer was dit absoluut nie 'n plesier nie. Vir die geld wat mens per nag betaal, verwag, 'n mens baie beter en ons sal beslis nie teruggegaan voordat hulle opknappingswerk aan die oord - veral die bly-eenhede - spesifiek eenheid 20 - en sal dit ook vir niemand aanbeveel.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jacqueline L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Okt 2022

Die eenhede benodig opgradering. Die chalets is klein, donker en beknop. Die handdoeke en beddegoed wat hulle voorsien is vol vlekke en kolle. Die swembaddens word ook nie gereeld skoon gehou nie. Die chalets kort opgradering en onderhoud. Baie min privaatheid. Jungle gym area is buitewerking. Baie min tot geen see-uitsig nie - geen strandtoegang. Sal nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Renate C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Slegs vir een nag maar was baie tevrede met alles, sal dit vir enigeen aanbeveel. Uitsig op see geniet en baie veilig gevoel na die onluste in Natal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Netjies, gemaklik en veilig. Baie goed. Vriendelike diens, chalet is baie netjies met alles wat ons nodig het, veilige en mooi kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGU2MDcxLTYzOTEtNGFjOS04MTcwLWU3MWM4YzAyOWQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.51649 31.22839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang