Chaka's Rock Chalets
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 630R1 304 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chaka's Rock Chalets bied oord-tipe akkommodasie in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Hier by Chaka's Rock gaan dit oor gehaltetyd, doendinge in die omgewing en rustige tye op die strand of langs die swembad.
Elke chalet is volledig toegerus en bied slaapplek vir 4 persone op 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n dubbeldeur-yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, elektriese stoof en oond. Breekware en eetgerei word voorsien en daar is 'n teepot, kurktrekker, botteloopmaker, braaitang, strykyster en strykplank. Elke chalet is ook toegerus met strandhanddoeke, badhanddoeke, linne, kussings, lakens, komberse, haardroër, plafonwaaier, televisie, DVD-speler en brandblusser.
Verder het elke chalet ook 'n privaat braaiplek en veilige parkeerplek. Die chalet word daagliks skoongemaak en linne word twee keer per week omgeruil.
Chaka's Rock Chalets is ideaal vir persone wat smag na 'n wegbreek. Sibaya Casino bied lewendige vermaak, fynproewerskos, flimteaters, speletjies, dobbelmasjiene- en tafels en verskeie vermaaklike aktiwiteite. Diepseehengel, dolfyn-uitstappies en walviskyk is veral gewild. Daar is ook 2 gholfbane in die omgewing en heelparty unieke winkeltjies en puik restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 840
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka's Rock Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang