Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan omring en die susterkompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelplek vir kinders en 'n muntwassery.

Hierdie lieflike woonstel op die eerste verdieping, met trappe wat na onder lei, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV, maar gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomdienste gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste die seebriesie en die see-uitsig kan geniet en die Grillogas-braaigeriewe kan gebruik. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Die gemeenskaplike braai-area en swembad is oorkant die pad by die susterkompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lindie C
Gesin met tieners
5.0
Mooi uitsig, skoon eenheid, gerieflik, het dit geniet. Ons het lekker gebly, al probleem was dat daar vir meer as 24 uur geen krag was nie (nie loadsh...
Sien meer
Feb 2025
Liezel V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens, ontspannend, beveel definitief aan. Baie lekker gebly! Vanaf bespreking tot vertrek wonderlike diens gekry. Woonstel het alles wat ...
Sien meer
Des 2024
Venessa V
Saam met vriende
5.0
Rustige kompleks en mooi woonstel lekker gebly. Ons het lekker gebly want die ligging is perfek. Die woonstel is skoon en netjies, al wat nie lekker w...
Sien meer
Sep 2024
Rudie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views. We had a lovely stay at Chakas Cove 21, with beautiful sea views and direct beach access. The unit was modern and comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 216

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 479
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 479
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4109bdd0284139c461b99a0357a435d7b1c39ebd5c3f0e59d635942838fd3073047c969890486f70a419816ee9caa00f9e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Chaka's Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5143702 31.2309119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang