Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 23 is tussen Ballito en Salt Rock. Dit is in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Die kompleks spog met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en die susterkompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en 'n muntwassery.

Dié lieflike eersteverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n dakwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met die kommersiële DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook 'n see-uitsig wat gaste kan bewonder. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Chakas Cove 23
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 108

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611a60dece73a31c966c10f314b786f943a5d1fd9ebda82f52cfd19eb5b023de0f929faf0a9f334fc40a2f50a1779fced27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5143702 31.2309119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang