Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chaka's Cove, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 25 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin omdat dit stapafstand vanaf die strand en 'n getypoel is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driewartbeddens. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan ook inteken op hul eie DStv-, Netflix- en Showmax-rekeninge.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n gasbraai en stoepmeubels. 'n Gemeenskaplike swembad en braai-area is beskikbaaar. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en getypoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 43, Chaka's Cove, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chaka's Cove, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da1d5c7a3ac2675d8b9a57baf19e80f191869764adf70319523a5d6b4e0212381dfea4447692f321b26de35b8eaac2c1ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 43 Ocean Drive Chaka's Cove 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.514623414141 31.230828542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang